AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe leier wil samehorigheid versterk

Die aanstelling van mnr. Hans van der Merwe, voorheen adjunk uitvoerende direkteur van Agri SA, as nuwe uitvoerende direkteur, is pas deur die dagbestuur van dié organisasie bekragtig.

Mnr. Van der Merwe het sedert 1 November as uitvoerende direkteur waargeneem in die plek van mnr. Jack Raath, wat met pensioen uitgetree het en net deeltyds nog by Agri SA betrokke is. Mnr. Japie Grobler, voorsitter, het die aanstelling bekend gemaak en gesê mnr. Van der Merwe het 'n lang verbintenis met die georganiseerde landbou en daar is geen twyfel oor sy bekwaamheid nie.

Mnr. Van der Merwe sê hy sien dit as sy rol om die samehorigheid binne die georganiseerde landbou te versterk en al die kundigheid binne die onderskeie affiliasies van Agri SA tot voordeel van die landboubedryf te mobiliseer.

"Dit is my strewe om die sake van ons onderskeie affiliasies met waardigheid en kundigheid te hanteer en ons sal net ons werk kan doen as ons wyd inspraak het. Dit is noodsaaklik om Agri SA te posisioneer as 'n regmatige verteenwoordiger van die georganiseerde landbou wat uitsluitlik 'n landbou-agenda het. Dié organisasie moet strook met die nuwe Suid-Afrika. Hy moet ook die deure na die Regering en die internasionale gemeenskap tot voordeel van die bedryf kan oopmaak."

Hy sê dit is belangrik dat grondhervorming slaag. Daar moet voorsiening gemaak word vir die diversiteit van die ontwikkelende asook die kommersiële landbou sodat daar vir elkeen 'n plek in die son is.

Mnr. Van der Mewe was onder meer aan die Universiteit van Pretoria en die ou Mielieraad verbonde voor hy hom in 1981 by die SA Landbou-unie, Agri SA se voorganger, aangesluit het.

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,693.39
-1.1%
Silwer
20.00
-3.2%
Palladium
2,181.50
-3.6%
Platinum
914.00
-1.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot