AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe loon gáán verliese beteken

Die nuwe loonvasstelling vir plaaswerkers kan duisende seisoenswerkers werkloos laat, meen dr. Pieter Mulder.

“Ons kort arbeidsintensiewe bedrywe in die land om werkloosheid op te los, maar ons gaan dit nie hiermee bereik nie,” aldus dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye. Dít volg op ’n aankondiging van me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, dat die daaglikse minimum loon vir plaaswerkers R105 per dag sal wees vanaf 1 Maart 2013.
 
Dít sal geld vir werkers wat langer as nege uur per dag werk. Sy het terselfdertyd aangekondig dat die maandelikse minimum loon tot R2 274,82 sal styg, terwyl die uurlikse loon op R11,66 bepaal is.
 
Mulder voorspel dat dié styging derduisende seisoenswerkers hul werk kan kos. “Ons gun almal ’n leefbare loon, niemand moet vir ’n hongerloon werk nie, maar dit moet werkbaar wees.”
 
Subsidie
Volgens Mulder moet die staat in ’n poging om werkskepping aan te moedig, ’n subsidie vir plaaswerkers oorweeg soos wat tans die geval vir die jeug is.
 
Prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP), sê volgens hul berekeninge was R105 per dag die maksimum wat boere kon bekostig. Die buro het vroeër vanjaar ’n verslag bekend gemaak ná oor wat die landbousektor sou kon bekostig.
 
Dié studie het bevind dat minimum lone van R95 tot R105 per dag moontlik is.

“Bó dit was baie scenario’s nie lewensvatbaar nie. Daar was van die scenario’s waar boerderye se inkomste ook onder dié lyn geval het. Daar gaan vir seker gevolge wees ten opsigte van werksverliese, ons hoef nie eens daaroor te wonder nie,” aldus Meyer.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot