AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe metode om vleissagtheid te bepaal?

Die LNR se Instituut vir Diereproduksie doen navorsing om ’n nuwe metode te vind om vleissagtheid in beeskarkasse te bepaal.

’n Nuwe, nie-indringende metode om te bepaal hoe sag vleis is, kan bykomend tot die huidige Suid-Afrikaanse klassifikasiestelsel vir beeskarkasse (SABCCS) in werking gestel word.

Mnr. Kagantjie Moloto, ’n navorser by die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Diereproduksie, het op ’n simposium van die Rooivleisnavorsing-nontwikkelingstrust gesê daar bestaan tans ’n twis tussen produsente van voerkraalbeeste en produsente van veldbeeste omdat die Suid-Afrikaanse karkasklassifikasiestelsel nie vleissagtheid noukeurig genoeg beoordeel nie, maar steeds die dier se ouderdom wanneer dit geslag word as maatstaf neem.

“Moderne tegnologie, soos die gebruik van groeistimulante en elektriese stimulasie, het ’n invloed op die sagtheid van die vleis en daarom moet die klassifikasiestelsel aangepas word om dit ook in ag te neem,” het hy gesê. Vleissagtheid is steeds een van die mees veranderlike en teenstrydige gehalte-eienskappe, het ’n onlangse opname deur Landbounavorsingsraad se Instituut vir Diereproduksie bevind. Die bevinding is gemaak deur ’n verteenwoordigende steekproef van vleisprodukte in die kleinhandel te neem.

“Ongelukkig bestaan daar tans nie ’n enkele nie-indringende metode om die vleissagtheid van ’n karkas op abattoirvlak te voorspel om sodoende ’n gradering of klassifikasie of snit volgens eetgehalte te bepaal nie. Moderne wetenskaplike navorsing het wel gevorder in die gebruik van verskillende proteomika en die studie van proteïene.

Veral verskillende proteïen wat genope is met vleissagtheid kan geïdentifiseer word om ’n nie-indringende tegnologie te ontwikkel om die potensiële vleissagtheid van ’n karkas te kan bepaal,” het Moloto gesê. Hy meen dat hierdie tipe tegnologie die dinamika en ekonomie van die vleisbedryf so sal verander dat meer boere tot die bedryf sal toetree omdat die vergoeding vir hul produkte meer regverdig en winsgewend vir alle rolspelers sal wees.

“Vleisnavorsers verbonde aan die instituut het reeds ’n proteomika-projek van stapel gestuur om na proteïenmerkers by inheemse rasse, soos die Nguni, te soek. Voorlopige resultate lyk belowend en daar is reeds merkers gevind wat sagtheideienskappe toon wat in die toekoms gebruik kan word as vleissagtheidvoorspellers,” het Moloto gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.20
-0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.56
-0.9%
Silwer
20.32
-1.6%
Palladium
2,257.50
-0.2%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,956
-0.8%
Alle aandele
65,340
-0.8%
Hulpbronne 10
62,614
-1.1%
Industriële 25
79,353
-0.8%
Finansiële 15
13,990
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot