AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nuwe minimum loon ‘ ’n klap in werkloses se gesig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Brand Republic
Foto: Brand Republic
Die reuse-verhoging van die minimum loon vir plaas- en huiswerkers wek die indruk dat werkskepping beslis nie ’n prioriteit vir die regering is nie, meen Mpumalanga Landbou.

Mnr. Robert Davel, uitvoerende hoof van Mpumalanga Landbou, sê die organisasie is stomgeslaan deur mnr. Thulas Nxesi, minister van arbeid en indiensneming, se besluit om die nasionale minimum loon vanaf 1 Maart met 9,6% te verhoog.

“Hierdie verhoging wek die indruk dat die nasionale minimumloonkommissie slegs insette vanuit die arbeidsektor in ag geneem het in sy advies aan die minister.

“Tot dusver was die landbousektor een van die belangrike bydraers tot werkskepping in die provinsie. Die afkondiging van die hersiene minimum loon toon geen balans tussen arbeid en werkskepping nie. Met hierdie absurde verhoging maak die minister dit feitlik onmoontlik om ongeskoolde werkers in diens te neem.

“Die boodskap is hard en duidelik dat werkskepping beslis nie ’n prioriteit is vir die regerende party nie. ’n Verhoging beduidend bo inflasie in reeds moeilike ekonomiese omstandighede, wat die sektor tans trotseer, maak die kans vir nuwe werksgeleenthede nul. Inteendeel, grootskaalse afleggings is ’n sterk moontlikheid.”

Davel meen die “onrealistiese verhoging” van die minimum loon is niks minder nie as ’n klap in die gesig van Suid-Afrika se miljoene werklose mense.

“Die impak van talle ekonomiese kwessie op die landbousektor is klaarblyklik nie in ag geneem met hierdie besluit nie. Volhoubare landbouproduksie in ons provinsie is reeds op risiko as gevolg van die reuse- ongunstige impak van voortdurend hoë vlakke van beurtkrag, hoë vlakke van misdaad, hoë rentekoerse, skerp stygings in insetkoste en onlangse vloedskade.

“Mpumalanga Landbou doen ’n beroep op die minister om die besluit om die minimum loon met meer as die huidige inflasiesyfer te verhoog dringend te heroorweeg. Die minister en sy adviseurs moet die ongunstige impak op die ekonomie en spesifiek op die reeds abnormaal hoë werkloosheidsyfer verreken.

“Die kommissie het goed gebalanseerde insette vanuit ons sektor ontvang. Die minister word versoek om hierdie insette te oorweeg en sodoende ’n verdere ramp in Suid-Afrika af te weer.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.77
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.19
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,910
+0.2%
Alle aandele
75,433
+0.3%
Hulpbronne 10
64,893
-1.3%
Industriële 25
102,546
+0.8%
Finansiële 15
15,385
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot