AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe minimumloon kom eers April

Plaaswerkers sal tot volgende jaar April moet wag vir 'n verhoogde minimumloon, sê Minister Mildred Oliphant.

Wetgewing vir sektorale vasstellings bepaal dat veranderinge slegs gedoen kan word wanneer al die wetgewende prosesse afgehandel is en ’n jaar verloop het sedert ‘n bedrag vasgemaak was.

Plaaswerkers in die Wes-Kaap vra ’n minimumloon van R150 per dag. Dit is tans R70 per dag.

Me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, het dit duidelik gemaak dat die afsnypunt van 4 Desember om die loongeskil op te los nie haalbaar is nie, omdat “die Wet op Basiese Diensvoorwaardes voorskryf dat sektorale vasstellings slegs hersien kan word wanneer dit vir ten minste 12 maande in plek was.”

Die huidige vasstelling is in Maart vanjaar hersien.

Sy het uitgewys dat die Departement van Arbeid op 24 November met die vakverbond Cosatu en die unies vir plaaswerkers in die De Doorns-gebied vergader het om die hersieningsproses van die sektorale vasstelling te verduidelik.

Hierna is kennisgewings in die Staatskoerant gepubliseer vir kommentaar oor die hersiening van die minimumloon vir die sektor.

Meganisasie
Oliphant het benadruk dat daar na gelang van die insette van belanghebbendes bepaal sal word of daar differensiasie rakende die vasstelling sal kom. Tans geld die sektorale vasstelling vir alle plaaswerkers oral in die land.

Op vrae hoe die Regering die moontlike meganisasie-kwessie gaan hanteer, het sy gesê dat boere nie verbied kan word om masjiene te gebruik nie, maar dat die Regering werkgewers kan aanmoedig om arbeidsintensiewe werk toe te pas.

Oliphant het dit ook onomwonde gestel dat geweld nie die stakers óf die werkgewer help nie. “Werkers sal steeds moet teruggaan na die werkplek waar hulle skade berokken het.”

Intussen het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister vir Landbou, Bosbou en Visserye, aangedui dat haar departement ’n volledige verslag oor die staking en verwante proteste saamgestel het wat aan Oliphant gegee sal word om verslag aan die Kabinet daaroor te doen. Die verslag bevat die redes vir die staking, die sienings van die betrokkenes en die ingryping van die Regering om oplossings vir die situasie te vind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-1.3%
Rand - Pond
19.81
-2.0%
Rand - Euro
17.59
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,648.56
-0.7%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,174.65
+1.1%
Platinum
861.00
-0.6%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,846
-1.0%
Alle aandele
63,194
-1.0%
Hulpbronne 10
59,872
+3.4%
Industriële 25
76,622
-2.4%
Finansiële 15
13,665
-3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot