AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe minimumloon 'n slag vir landbou

Die nuwe minimum loon van R105 per dag vir plaaswerkers is ’n slag vir landbou en kan lei tot grootskaalse afleggings.

Die nuwe minimum loon vir plaaswerkers is vasgestel op R105 per dag en sal van 1 Maart 2013 af in werking tree. Me. Mildred Oliphant, Minister van Arbied, het dié bedrag Maandag (4 Februarie 2013) aangekondig. Dié daaglikse loon geld vir werkers wat nege uur of langer per dag werk.
 
Die minimum maandelikse salaris is vasgestel op R2 274,82, en die uurlikse loon is R11,66. Die lone sal oor die volgende drie jaar verhoog word ná aanleiding van die Verbruikersprys-indeks plus 1,5%. Me. Joylene van Wyk van Landbouweekblad berig uit die mediasessie dat “Boere wat nie die verhoging in die minimum loon kan bekostig nie, kan aansoek doen vir kwytskelding daarvan. Hulle moet dit egter kan bewys.”
 
Afleggings, misdaad
Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê in reaksie hierop: ‘‘Dít kan tot grootskaalse afleggings in die bedryf lei, veral in arbeidsintensiewe bedrywe. Dis ’n slag vir die bedryf en ek kry die werkers wat hieronder gaan deurloop baie jammer, want waar gaan hulle weer werk kry!”
 
Op sy beurt sê mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, die verhoging gaan nie net tot meer werkloosheid lei nie, maar ook “misdaad en moontlik plaasaanvalle, want mense gaan op ’n manier moet probeer oorleef.”
 
Die organisasie sê Oliphant het die bedryf en die land geen guns gedoen met die aankondiging nie. Mnr. Louis Meintjes, voorsitter, sê die landbou se voorstel van R80 per dag is geïgnoreer.
 
Hy sê veral klein boere sal nie die verhoging kan bekostig nie: “Selfs groter boere in sekere bedrywe sal nie daarby kan bykom nie. Hulle gaan geen ander keuse hê as om hul werksmag ter wille van oorlewing te verklein bnie. Dit beteken dat die Regering hiermee sy eie doelwitte van werkskepping in die wiele ry.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot