AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Nuwe minister ‘ernstig' oor plaasmoorde

Plaasmoorde is “hoog op die agenda” van die nuwe Minister van Polisie, mnr. Nkhosinati Nkhleko.

’n Jare lange stryd van die Vryheidsfront Plus met die ANC-regering oor sy ontkenning van die erns en omvang van plaasmoorde en -aanvalle, het vrug opgelewer toe die nuwe Minister van Polisie, mnr. Nkhosinati Nkhleko, onderneem het om dit hoog op die agenda te plaas van strategieë vir die bekamping van misdaad in Suid-Afrika.

Ná die polisie se begrotingsdebat in die Parlement sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie, hy verwelkom dié aankondiging van die minister en hy is bly die minister besef die erns en belangrikheid daarvan.

Dié verwikkeling volg nadat Groenewald onlangs in die Nasionale Vergadering die minister in ’n geskrewe vraag versoek het of hy statistiek bekend sal maak oor plaasmoorde en plaasaanvalle, en of hy bereid is om ’n verklaring daaroor uit te reik.

In sy geskrewe antwoord sê die minister onder meer hy is “uiters bekommerd” oor plaasaanvalle en -moorde en dat hy dit in ’n baie ernstige lig beskou.

“Dit raak nie net die familie van die slagoffers nie, maar die gemeenskap as ’n geheel en het ’n negatiewe impak op die land se ekonomie en voedselsekerheid. Hierdie soort misdaad is hoog geplaas op die agenda van strategieë om misdaad te bestry,” lui Nkhleko se antwoord.

Groenewald het gesê die minister se reaksie is ’n stap in die regte rigting en ’n bewys dat plaasaanvalle en plaasmoorde ’n werklikheid is wat duisende mense se lewens raak en ’n impak op die hele land het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot