AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe norme belaglik, sê jagters

Die jagbedryf is erg onthuts oor die norme en standaarde vir jagmetodes wat deur in die Staatskoerant aangekondig is.

Die jagbedryf is erg onthuts oor die norme en standaarde vir jagmetodes wat deur die Departement van Omgewingsake in die Staatskoerant aangekondig is.

Dit bepaal dat koeëlgewig die maatstaf moet wees vir watter wild geskiet word. Dit is belaglik, sê die SA Jag- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV).

“Die standaarde is onprakties en onuitvoerbaar. Daar is nie ’n manier waarop dit geïmplementeer kan word nie. ’n Mens verstaan nie die denkraamwerk wat koeëlgewig wil koppel aan sekere soorte wild nie. Ons is voorstanders van norme en standaarde vir jag, maar soos dit opgestel is, is dwaas,” sê mnr. Fred Campher, voorsitter van die SAJWV.

Nie aan dokumente steur nie

“As die Regering só aanhou, gaan niemand hom later meer aan enige staatsdokument steur nie,” sê dr. Gerhard Verdoorn, ondervoorsitter van die SAJWV. Verdoorn sê die SAJWV was ’n geruime tyd lank by die opstel van die norme en standaarde betrokke.

Volgens hom is ’n dokument van hoë standaard opgestel waarvolgens die wapen vir jag van verskillende kategorieë wild deur die kaliber bepaal is.

“Toe besluit die staat hy luister nie meer na die kundiges nie en stel ’n konsultant aan wat besluit het om die koeëlgewig as maatstaf te gebruik. Hoe gaan dit gepolisiëer word?

“In sekere provinsies word die jag van gevaarlike wild met ’n handwapen toegelaat mits ’n permit daarvoor uitgereik word. Nou laat die standaarde landwyd toe dat grootwild, selfs olifante en renosters, met ’n handwapen geskiet mag word.

“As die Regering aangaan met dié twak, kan hy hom regmaak vir hofsake.”

28 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.10
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,794.43
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,911.50
+0.6%
Platinum
1,021.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,164
+1.4%
Alle aandele
75,326
+1.4%
Hulpbronne 10
75,036
+1.4%
Industriële 25
92,332
+0.8%
Finansiële 15
15,844
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot