AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe ondervoorsitter vir SACAU

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, is tot ondervoorsitter van die Suider-Afrikaanse Konfederasie vir Landbou-unies (SACAU) verkies.

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, is tot ondervoorsitter van die Suider-Afrikaanse Konfederasie vir Landbou-unies (SACAU) verkies.

De Jager was voorheen slegs ’n bykomende raadslid gewees.


Mnr. Doug Taylor-Freeme, ’n Zimbabwiese boer, is as voorsitter herverkies.

Mnr. Felix Jumbe, voorsitter van die Landbou Unie in Malawi, is as die tweede ondervoorsitter gekies.


Herstruktureer

Die bykomende raadslede is me. Effatah Jele (Zambiese Nasionale Landbou-unie) en mnr. Salum Shamte (Landbouraad in Tanzanië).

Die organisasie is besig om te herstruktureer om aan die King III-verslag oor goeie korporatiewe bestuur te voldoen, sê Taylor-Freeme.


Dit is ’n voorvereiste dat Art. 21-maatskappye in Suid-Afrika aan dié verslag moet voldoen.


“Die standaard waarop landbou-unies in die streek bedrywig is, moet gelig word om beleggings in die streek aan te moedig,” sê Taylor-Freeme. “Ons het dié stap gedoen vir groter deursigtigheid met die oogmerk om groter gemoedsrus aan ons vennote te verskaf.”


Lede van SACAU sal ook aan die voorwaardes van die King III-verslag moet voldoen. As deel van die veranderinge sal die raad in ’n direksie verander en direkteure sal net vir beperkte tye in die direksie kan dien.


24 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.11
+1.0%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.36
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.91
+0.8%
Platinum
1,023.63
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,173
+1.4%
Alle aandele
75,334
+1.4%
Hulpbronne 10
75,189
+1.6%
Industriële 25
92,282
+0.8%
Finansiële 15
15,820
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot