AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe ooreenkoms verseker volhoubaarheid van Kaapstadse mark

akkreditasie
Die ooreenkoms sluit in die oprigting van ’n nuwe handelaarsmark-perseel van R65 miljoen buite die mark se eiendom langs Gunners Circle waar informele handelaars gehuisves sal word. Foto: Verskaf
Die ooreenkoms sluit in die oprigting van ’n nuwe handelaarsmark-perseel van R65 miljoen buite die mark se eiendom langs Gunners Circle waar informele handelaars gehuisves sal word. Foto: Verskaf
Stad Kaapstad het met ’n proses begin om die volhoubaarheid van die Kaapstadse mark, wat ’n belangrike ekonomiese en maatskaplike rol in Kaapstad asook die Wes-Kaap speel, met ’n huurooreenkoms van 30 jaar lank te verseker.

Raadsheer James Vos, die stad se burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese geleenthede en batebestuur, sê die belang van dié ooreenkoms kan nie genoeg beklemtoon word nie. “Die Kaapstadse mark is noodsaaklik vir die voorsiening van kos aan die mense van Kaapstad. Van die mark se 7 500 kopers is 78% klein kopers wat ’n noodsaaklike rol in die versekering van voedselsekerheid vir die armste mense in die stad speel.”

Die ooreenkoms sluit in die oprigting van ’n nuwe handelaarsmark-perseel van R65 miljoen buite die mark se eiendom langs Gunners Circle waar informele handelaars gehuisves sal word. Dié projek sluit die bou van ’n nuwe toegangspad en ingang vir die aflewering van vars produkte in.

Stad Kaapstad se bydrae tot die projek, wat 65% van die koste dek, sal betaal word deur 35 maande van die mark se huur af te trek.

Vos sê die ooreenkoms en projek bewys nie net dat voedsame voedselsekerheid vir die munisipaliteit ’n voorrangsaak is nie, maar stel Stad Kaapstad ook in staat om ’n fiskaal verantwoordelike vennootskap te smee aangesien die vaste betalingsmetode die risiko’s verwyder van stygende koste wat by die projek kan ontstaan.

Die vennootskap met die Kaapstadse mark maak ook voorsiening vir die insluiting van R5,45 miljoen om die handelingskoste by die nuwe mark te subsidieer. Hierdie koste sal vir die Kaapstadse hawe se rekening wees.

“Die vennootskap is ’n betekenisvolle stap in die opgradering en modernisering van hierdie strategiese ekonomiese bate sodat dit kan aanhou om ’n belangrike deel van werkverskaffing en voedselsekerheid kan wees, asook informele handelaars te bemagtig deur vir hulle toegang te bied tot wêreldklasgeriewe en verkopers.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot