AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Nuwe organisasie vir pluimveeboere

’n Nuwe organisasie wat op opkomende pluimveeboere in Suid-Afrika fokus, word Donderdag (26 Mei) bekend gestel.

’n Nuwe organisasie wat spesifiek op opkomende pluimveeboere in Suid-Afrika fokus, word Donderdag (26 Mei) bekend gestel. Luidens ’n verklaring is die Developing Poultry Farmers Organisation (DPFO) van plan om opkomende boere te help met die uitbou van hul vermoë, opleiding en raad. Die organisasie sal met die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging saamwerk.


Verteenwoordigers van verskeie departemente, onder meer die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, en betrokkenes in die bedryf sal by die bekendstelling teenwoordig wees.


Die grootste landboubedryf

Luidens die verklaring is die pluimveebedryf die grootste landboubedryf in die land. Dit is die grootste verskaffer van proteïene in die land, wat in meer as die helfte van die land se proteïenbehoeftes voorsien.


Derhalwe wil die organisasie ’n platform aan opkomende boere bied om met verskeie belanghebbendes in die bedryf te skakel waardeur dié rolspelers hul vaardighede aan die boere kan oordra.


Die Adjunk Direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, die burgemeester van Tshwane, ’n verteenwoordiger van Besigheidseenheid Suid-Afrika en die Shoprite Checkers/SABC2 Vrou van die Jaar 2007 sal die bekendstelling by die Sheraton Hotel in Pretoria bywoon en die afgevaardigdes toespreek.


24 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.39
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,801.11
-0.1%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,929.50
-0.8%
Platinum
1,041.50
-0.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,504
-0.5%
Alle aandele
74,649
-0.5%
Hulpbronne 10
74,306
-2.2%
Industriële 25
91,875
-0.3%
Finansiële 15
15,546
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot