AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe padborde vir afskeepte grondpaaie by Steytlerville

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ou padborde by die afdraai na Rietfontein. Foto's: Verskaf
Die ou padborde by die afdraai na Rietfontein. Foto's: Verskaf
Danksy die helpende hand van ’n besigheid het ’n paar grondpaaie naby Steytlerville, wat al jare lank deur die munisipaliteit afgeskeep word, weer nuwe padborde.

Volgens mnr. Ernie Deyzel van die plaas Schuinspad in die distrik Steytlerville in die Oos-Kaap het dit vir hom gepla dat die pad, wat verby sy plaas se afdraai gaan, die hoofroete is vir mense wat veldry deur die Grootrivierpoort. “Die padnaamborde het so verbleik dat jy nie meer kon lees wat daarop staan nie.”

Hy het eendag ’n foto van die naamborde op ’n 4x4-groep geplaas en gevra vir borge.

Mnr. George Schaaf, eienaar van ’n 4x4-toebehorebesigheid in Gqeberha, LA Sport 4x4 Megastore, het aangebied om die borde te borg.

Hy het aanvanklik drie padborde vir die afdraai by Deyzel se plaas laat maak. Hy het ’n foto daarvan op die besigheid se Facebookgroep geplaas en gevra of daar nog plekke is wat plekborde benodig. Me. Rosemary Dorfling van ’n ander plaas in die omgewing het gereageer en Schaaf se besigheid het ook die afgeleefde padborde naby haar plaas vervang

“Ons is maar altyd betrokke by die boeregemeenskap, soos by boeredae en het ook al geld ingesamel vir droogtehulp vir boere,” sê Schaaf. “Ons is waar die boere is: Dit is ons kliëntebasis. As dit sleg gaan met die boere, gaan dit sleg met ons. En as dit goed gaan met die boere, gaan dit goed met ons."

Steytlerville padborde
Mnr. Pieter Killian, ’n werknemer by LA Sport met die nuwe padborde by die Rietfonteinafdraai.

Hy sê dit is veral belangrik om te help in ’n gemeenskap soos Steytlerville waar dit die afgelope paar jaar baie droog was.

LA Sport is ’n 4x4-toerustingsmaatskappy in Gqeberha, maar het ook takke elders in Suid-Afrika en spesialiseer in toebehore op bakkies soos tralies, kolligte, kappies en enige ander toebehore.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-0.6%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.13
-1.0%
Silwer
20.24
-2.0%
Palladium
2,240.50
-0.9%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,878
-0.9%
Alle aandele
65,247
-0.9%
Hulpbronne 10
62,447
-1.3%
Industriële 25
79,288
-0.9%
Finansiële 15
13,970
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot