AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe riglyne vir grondvrugbaarheid

’n Simposium oor die toepassing van die nuutste bemestingsriglyne vind op 27 Julie in Pretoria plaas.

Die praktiese toepassing van die nuutste bemestingsriglyne gaan bespreek word op ’n simposium wat op 27 Julie deur die sambreelliggaam vir die kunsmisbedryf, Fertasa, in Pretoria gehou word.

Mnr. Adam Mostert, hoof uitvoerende beampte, sê die tema sluit aan by die bekendstelling van die hersiene uitgawe van die Bemestingshandleiding/Fertilizer Handbook, waarin die riglyne uitgestippel word.

“Ons wil boere en raadgewers inlig oor die nuutste neigings in plantvoeding en riglyne vir mielies wat deur Fertasa ontwikkel is,” sê hy. Plaaslike en internasionale sprekers gaan oor dié belangrike onderwerp praat.

Dr. George Rayment van Australië sal oor die benadering tot plantvoeding en grondvrugbaarheid ná ‘n droogte gesels, dr. Arjan Reijneveld van Holland sal oor die toepassing van die Wageningen­grondstelsel in Afrika praat en mnr. Cobus Burger sal ’n lesing oor die monitering van presisieboerdery lewer. Die nuwe bemestingsriglyne sal deur verskeie sprekers verduidelik word.

Die simposium word by die WNNR-­konvensiesentrum aangebied.

Navrae: Me. Hermien Wouda, tel 012 349 1450.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,634.65
-0.5%
Silwer
18.72
-0.8%
Palladium
2,055.00
-0.9%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot