AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe standaarde vir boerewors, braaiwors aangekondig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
’n Nuwe stel standaarde waaraan boerewors moet voldoen, is deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling in die Staatskoerant gepubliseer.

Die standaarde, regulasies vir die klassifikasie, verpakking en bemarking van sekere rou verwerkte vleisprodukte wat vir handel in Suid-Afrika bestem is, vereis dat boerewors ’n minimum van 90% vleisinhoud en ’n vetinhoud van nie meer as 30% mag hê nie, terwyl slegs graan of stysel, asyn, speserye of sout, kruie en water as ander bestanddele gebruik mag word.

Die standaarde maak nou vir die eerste keer spesifiek melding van wat boerewors presies is. Dit het egter nie betrekking op geblikte vleisprodukte, verwerkte vleisprodukte of vegetariese produkte wat vleis namaak nie.

Die regulasies stipuleer dat rou boerewors gemaak moet word uit die vleis van ’n mak dier en geen afval mag bevat nie. Ander wors, wat nie as boerewors geklassifiseer of bemark word nie, moet ’n minimum van 75% vleis bevat van ’n mak dier of pluimvee en dit moet ook so gespesifiseer word. Hamburgerpatties moet ook minstens 75% vleis bevat.

Rouspesie-wors word gedefinieer as enige wors wat uit hoofsaaklik vleis van ’n spesifieke mak dierspesie, voël of wild bestaan, terwyl gemengde-spesie wors verwys na die meng van twee of meer dierspesies se vleis.

Slegs braaiwors, wat so bemark word, mag afval as bestanddeel hê, en moet uit minstens 40% vleis bestaan, of 60% vleis-ekwivalent met ’n vetinhoud van nie meer as 30% nie. Hierdie wors moet uit die vleis van ’n spesifieke mak dierspesie, voël of wild gemaak word en verskil van boerewors deurdat dit afgesien van afval, ook oor meganies-herwinde vleis, kleursel, vegetatiewe proteïen en ander voedselprodukte kan bestaan. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot