AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe struktuur vir handelstariewe kom

'n Nuwe struktuur gaan tot stand kom om eenvormige handelstariewe vir die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (SADU) te bepaal. Dit beteken besluite oor tariewe gaan nie langer by Suid-Afrika se Raad op Tariewe en Handel (RTH) alleen berus nie, sê me. Gerda van Dijk, senior bestuurder van internasionale handel by die Departement van Landbou.

Sy het op 'n vergadering van die Suider-Afrikaanse Vee- en Vleisforum (SALMF) gesê ingevolge 'n streekooreenkoms sal 'n SADU-tarieweraad voortaan streekvoorstelle evalueer waarna aanbevelings aan die betrokke ministers gemaak sal word. Suid-Afrika se voorstelle sal deur die RTH gekanaliseer word na die SADU-raad.

Die sekretariaat verantwoordelik vir administrasie en dokumentasie sal waarskynlik in Namibië gesetel wees.

Namibië het gevra dat weer gekyk word na die vleisklassifikasiestelsel en die moontlikheid dat die bestaande sewe klasse verminder word tot drie. Daar was ook 'n voorstel dat die AB-klas verval. Geen besluite is egter geneem nie.

Voorstelle wat aandag gaan kry, is 'n versoek om permanente pleks van toeskouerstatus in die dieregesondheidskomitee en dat die SALMF as 'n koördineerder van die private sektor by Nepad betrokke raak. As die Rooivleisprodusente-organisasie die versoek, sal gekyk moet word na die moontlikheid van dringende samesprekinge tussen direkteure van dieregesondheid en hulpverlening om die bek-en-klou-seer-situasie in Zimbabwe en Mosambiek onder beheer te bring. 'n Voorstel dat 'n databasis vir die bedryf in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap tot stand gebring word, sal ook oorweeg word.

Dr. Daan Opperman is herkies as voorsitter van die SALMF, met mnr. Paul Strydom van Namibië as ondervoorsitter en mnr. Dirk Odendaal van Zimbabwe as lid van die dagbestuur.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot