AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8995
-21,00
CORN
05 Okt
-
4904
24,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4865
35,00
YMAZ
05 Okt
-
4867,6
11,60
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe Triton hier, maar nie rêrig nie

Die nuwe Triton-bakkie is by die Nampo-Oesdag te sien, maar dit kan dalk eers later bekend gestel word.

Hoewel die swak wisselkoers Mitsubishi Suid-Afrika verhoed het om die nuwe model Triton-bakkie nou bekend te stel, soos hulle verlede jaar aangekondig het, vertoon hulle steeds die nuwe bakkie by hulle stalletjie by Nampo. (Foto hieronder)

Die bakkie toon uiterlik duidelike ooreenkomste met die vorige model (wat in 2007 bekendgestel is), maar dit val veel meer konvensioneel op die oog as die vorige model wat nogal radikaal van sy voorgangers weggebreek het.

Die nuwe bakkie het ’n 2,4 liter dieselturbo-enjin wat 133 kW krag en 430 Nm wringkrag uitskop, wat hom glo lewendiger maak teen lae rewolusies en brandstof-ekonomie verbeter. Die silinderblok is volledig uit aluminium vervaardig en is 30 kg ligter as sy voorganger. Hy sal uitkom met ’n 6-spoed handratkas en ’n 5-spoed outomatiese kas.

Die nuwe Triton kom ook uit met Mitsubishi se unieke kombinasie van ’n voltydse 4x4 en ’n deeltydse 4x4 wat in die Pajero’s bekend geword het. Hy kan dus uit 4x4 gehaal word om as gewone 4x2 te werk, maar hy kan ook in voltydse 4x4 geskakel word sodat die wringkrag tussen die vier wiele versprei word afhangende van waar dit nodig is.

Dit is nie duidelik wanneer die bakkie in Suid-Afrika beskikbaar sal wees nie – dit kan selfs eers in 2017 bekend gestel word.

triton-albertus.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.39
-0.8%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,298.00
-1.1%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,304
-0.9%
Alle aandele
65,731
-0.9%
Hulpbronne 10
63,394
-1.8%
Industriële 25
79,621
-0.6%
Finansiële 15
14,023
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot