AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe tuiste vir intekenaars geskep

Landbou.com spog met ’n splinternuwe tuiste vir voornemende intekenaars op Landbouweekblad, Farming SA en SA Jagter/Hunter.

Landbou.com spog met ’n splinternuwe tuiste vir voornemende intekenaars op Landbouweekblad, Farming SA en SA Jagter/Hunter.


Lesers van dié tydskrifte kan nou op ’n vinnige en gerieflike wyse seker maak dat hulle nie ’n enkele uitgawe van hul gunsteling-tydskrif misloop nie.


Só maak jy

Gaan eenvoudig na Landbou.com, beweeg na die onderpunt van die bladsy en klik op “Teken in op LWB”. Jy kan ook hier klik om dieselfde bladsy te vind.


Om op Landbouweekblad in te teken kos R673,50 as jy in Suid-Afrika bly. In Namibië kos dit R1 432,07 en in Zimbabwe R1 822,32.


Om op Farming SA in te teken kos R117,96 as jy in Suid-Afrika bly. In Namibië kos dit  R242,70 en in Zimbabwe R389,46.


Jy kan ook in Suid-Afrika teen R233,64 inteken op SA Jagter/Hunter, teen R369,55 in Namibië en R516,31 in Zimbabwe.


Kies elektroniese opsie

Papier is egter lank nie meer die enigste opsie nie. Landbouweekblad, Farming SA en SA Jagter/Hunter is ook in digitale formaat beskikbaar deur die Zinio-platform. Jy kan op die drie tydskrifte inteken en die digitale weergawe op jou rekenaar of iPad lees. Die uitgawes kan ook gebêre word vir toekomstige verwysing.


Indien jy onseker is oor hoe digitale weergawes en Zinio werk, kan jy op die intekenblad na ’n video kyk wat dié eenvoudige proses verduidelik.


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot