AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe uitbreidings vir Klein Karoo

Nuwe uitbreidings word deur Klein Karoo Saadbemarking op een van sy proefplase aangebring.

Nuwe uitbreidings en toerusting vir navorsing van meer as R50 miljoen word deur Klein Karoo Saadbemarking op een van sy proefplase by Bapsfontein aangebring.

Mnr. Lomo van Rensburg, besturende direkteur, het op ‘n boeredag op die proefplaas gesê dit behels laboratoriums en nuwe tegnologie van R24 miljoen, ander toerusting van R6,5 miljoen, nuwe kweekhuise van R10 miljoen, geboue van R7,2 miljoen en tegnologie vir die teel van nuwe kultivars van R3 miljoen.

Die eerste fase is afgehandel. Dit bestaan uit ‘n opleidingsentrum vir opkomende boere en nuwe toetreders tot die saadbedryf en vir gespesialiseerde opleiding. ‘n Nuwe innovasiesentrum is gebou om nuwe tegnologieë te ontwikkel, nuwe kultivars te teel en nuwe produksietegnieke te toets.

Suksesvolle filiaal in Zambië
Van Rensburg het ook aangekondig dat nuwe filiale in Mosambiek en Zimbabwe begin is as uitbreiding van hul suksesvolle filiaal in Zambië en Jordanië.

Hy het gesê daar is twee pole in die landbou. Groot boere word groter, maar die kleinboere raak ook meer. In Indië boer 87% van die boere op plasies kleiner as 2 hektaar. In China is 98% van die plase kleiner as 2 hektaar en daar is 758 miljoen kleinboere.

Suid-Afrika beleef in hierdie opsig ‘n identiteitskrisis. Hy weet nie waar hy inpas nie. Die groot boere word groter, maar hulle word nou deur hoër minimum plaaswerkerlone gekonfronteer.

Die vervaardiging van biobrandstof moet nog in Suid-Afrika op dreef kom. In Amerika word 40% van die mielie-aanplantings vir die vervaardiging van biobrandstof gebruik. Dit is die redding van daardie land se mieliebedryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot