AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nuwe uitvoerder van vrugte gestig

Vrugte-uitvoerder In2Fruit, mnr. Enoch Ralehoko en SEB-vrugteprodusente het ’n nuwe vrugte-uitvoermaatskappy genaamd Raindow Produce op die been gebring.

In2Fruit sal ondersteuningsdienste aan Rainbow Produce bied en die maatskappy se mikpunt is ’n minimum van 50% swart aandeelhouding in die volgende drie jaar. Ralehoko het ’n meestersgraad in landbou-administrasie aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en is die maatskappy se eerste besturende direkteur asook ’n aandeelhouer.

“Rainbow Produce sal die volle infrastruktuur van In2Fruit tot sy beskikking om toe te sien dat uitvoere doeltreffend hanteer en bestuur word,” sê mnr. Sarel Joubert, In2Fruit se besturende direkteur. “Waar nodig het ons ook reeds mentorprogramme ingestel om met bestuurs- en tegniese advies te help.” Ralehoko sê Rainbow se toekoms-strategie is gebou op langtermyn volhoubaarheid vir sy produsente.

“Ons wil vertroue skep by SEB-produsente dat die maatskappy hul produkte suksesvol uit sal voer. Hierdie is ’n nuwe rigting ir die uitvoersektor. Ons is baie goed geplaas om omvattende diens te lewer, wat vir elke produsent ’n bemarkingsgeleentheid bied wat hom pas. Rainbow sal op die bemarkingsbehoeftes van SEB-produsente fokus en daardeur die natuurlike verlengstuk word van die produsent. Dit sal insluit die lewering, op tyd, van die regte produkte by voorkeur internasionale kliënte.”

Mnr. Alec Abrahams, ’n SEB-druiweprodusent van die Hexriviervallei, het die stigting van Rainbow Produce verwelkom. “Ons is baie opgewonde oor die geleenthede wat Rainbow Produce vir ons bied. Ons weet hoe belangrik dit is vir vennootskappe soos ons eie om ondersteuning en mentorskap te geniet van maatskappye soos Rainbow Produce en In2Fruit. Die feit dat ons nou reeds 8 jaar lank suksesvol met tafeldruiwe boer is juis te danke aan die mentorskap wat ons van ons mede Hexriviervallei se produsente ondervind.”

Onderskrif vir foto: Enoch Ralehoko, Managing Director, Rainbow Produce Company, links voor, Alec Abrahams, BEE tafeldruifboer van Siyazama Klipland in die Hexriviervallei, en Andre Jacobs van In2Fruit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot