AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe vereistes vir invoer van vee

Die nuwe vereistes vir die invoer van lewende hawe uit buurlande na Suid-Afrika tree begin Mei 2014 in werking.

Nuwe vereistes vir die invoer van beeste, skape en bokke vanuit Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland is deur die Direkteur van Dieregesondheid aangekondig en tree op 1 Mei 2014 in werking.

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het 'n nuusverklaring uitgereik waarin hy dié nuwe regulasies uitstippel.

Die invoervereistes vir relevante spesies gaan voortaan vir al die betrokke lande gestandaardiseer wees. Permitte wat reeds uitgereik is en ná die implementeringsdatum verval en wat teen daardie datum nog nie gebruik is nie, sal met nuwes vervang word. Algemene voorwaardes sluit in isolasie vóór uitvoer, oorplaatjies en sekere inentings.

Relevante siektes
Die land van herkoms mag nie voorheen 'n geval van malbeessiekte (BSE) aangemeld het nie en daar moet 'n verbod wees op beenmeel en voer wat van diere afkomstig is. Dié land moet ook 'n erkende bek-en-klouseer-vrye area wees, sonder inenting. Ander relevante siektes is Johne se siekte, hondsdolheid, Leptospirosis, vibriose, trichomoniase, beesleukose, aansteeklike beesrinotragitis (IBR), tuberkulose en brucellose. 

Skape en bokke
Dieselfde voorwaardes rakende malbeessiekte geld en relevante siektes sluit in malbeessiekte, bok-geassosieerde artritiese ensefalitis (CAE), hondsdolheid, kleinveepes (PPR) en skaap- en bok-pokke. 

Volgens die RPO sal 'n aankondiging rakende invoer van vee vir regstreekse slagting ingevolge Rooikruis-permitte later bekend gemaak word.

Die RPO en verskeie ander produsente-organisasies is van mening dat dié nuwe regulasies die land se dieregesondheidstatus in 'n redelike mate sal beskerm.  

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,664.09
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,163.28
-0.2%
Platinum
865.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot