AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe verpakkings vir aartappels

Wesgrow het ? nuutjie in verpakkings vir aartappels geloods: Dit sal in 1kg, 2kg, 4kg, 7kg en 10kg verpakkings beskikbaar wees.

Die moerkwekerskoöperasie, Wesgrow, het onlangs hul eie handelsmerk vir tafel-aartappels by die RSA Markagente op die Johannesburg se Varsproduktemark geloods. Onder die Wesgrow-handelsmerk sal 1kg, 2kg, 4kg, 7kg en 10kg-verpakkings beskikbaar wees.

Volgens mnr. Gerhard Posthumus, uitvoerende hoof van Wesgrow, is dit ’n geleentheid waaraan die Wesgrow-span al baie lank werk. “Ons wil groter seggenskap hê in ons produkte en variëteite, en wat daarmee gebeur. In samewerking met RSA Markagente vertrou ons dat hierdie die regte stap is,” het Posthumus gesê.

Volgens mnr. Deon van Zyl, uitvoerende hoof van die RSA Markagentskap, het ’n paar boere al probeer om ’n handelsmerk te loods wat in superpakkies in groot getalle op die mark probeer verkoop. “Dit kan slegs werk indien daar kontinuïteit is en Wesgrow kan 12 maande van die jaar ’n varsproduk op die markvloer hê. Ek dink nie ons weet tans hoe groot hierdie ding regtig kan raak nie,” het Van Zyl gesê.

Byskrif: Drie Wesgrow-lede, van links staan mnre. Henno van der Merwe, Murray Thompson en Werner du Plessis staan trots voor een van hulle handelsmerkuitstallings op die RSA markvloer op Johannesburg se varsproduktemark, saam met mnr. Deon van Zyl (heel regs), uitvoerende hoof van die RSA Markagentskap. Foto: Johan van der Merwe

WesgroBrokkie1.jpg-johan-van-de-merwe-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
20.02
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.22
-0.3%
Silwer
20.55
-0.4%
Palladium
2,276.50
+0.8%
Platinum
923.50
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot