AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe wurmplaag geïdentifiseer

Die ruspe wat gars- en koringboere op die Noord-Kaapse besproeiinggebiede miljoene rande gekos het, is geïdentifiseer.

Die ruspe wat gars- en koringboere op die Noord-Kaapse besproeiingsgebiede en tot so ver as Viljoenskroon in die Vrystaat die afgelope stroopseisoen miljoene rande gekos het, is geïdentifiseer.

Entomolo? van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Plantbeskerming het die spesie nou uiteindelik aan sy motte as die Leucania loreyi, valsbolwurm in die spreektaal, ge?dentifiseer.

Dit is die eerste keer dat dié plaag op gars en koring in Suid-Afrika gesien word, sê dr. Goddy Prinsloo, entomoloog van die LNR se Kleingraan-instituut buite Bethlehem. Dit kom wel van tyd tot tyd op mielies voor, maar vreet dan net happe uit die blare en veroorsaak nie skade nie.

Geen chemiese middel is nog vir beheer op koring en gars in Suid-Afrika geregistreer nie.

Intussen word beraam dat boere, van wie die meeste op die Vaalharts-skema, ten minste R8,5 miljoen se skade weens garsverliese gely het. Dié verliese kan nie van versekering ge?is word nie, behalwe as ’n boer multirisiko-versekering sou uitgeneem het, wat die besproeiingboere tradisioneel nie doen nie.

Koring en gars

’n Beraamde 1800 ha tot 2200 ha gars is geraak, en ’n onbekende aantal koring-hektare.

Net by Douglas was sowat 60% van die koringlande besmet, beraam mnr. Ivan Myburgh, Noord-Kaapse streekbestuurder van die oesversekeraar Agricola. Gebiede by Taung, Warrenton, Barkly-Wes, Hopetown en Jacobsdal is ook geraak.

Prinsloo verduidelik dat Leucania loreyi geensins aan die gewone bolwurm verwant is nie. In Engels staan dit weer as die “false armyworm” bekend. Om verwarring te voorkom, en omdat dit reeds so onder mielieboere bekend staan, is besluit om vir eers by die benaming valsbolwurm te hou.

Dr. Goddy Prinsloo kan by tel. (058) 307 3435, 082 875 3401 of prinsloogj@arc.agric.za  gekontak word.

* Lees meer oor di valsbolwurm in die volgende uitgawe van Landbouweekblad.

8 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot