AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe wyndokkie wys bedryf se goeie kant

Die wynbedryf se vordering met transformasie en opheffing is die fokus van ’n nuwe dokumentêr.

Nog ’n dokumentêr oor die Suid-Afrikaanse wynbedryf het die lig gesien. Hierdie keer vertel dit die positiewe verhaal van opheffing en transformasie in die bedryf. Die video, van bykans 20 minute lank, is deur Wines of South Africa vervaardig en versprei.

Hulle noem dit Creating the blend. Dit volg na die joernalis Tom Heinemann se dokumentêr getiteld Bitter Grapes, oor swak werkstoestande in die wynbedryf, in Oktober verlede jaar opslae gemaak het in Denemarke en Swede.

“Daar is nog baie om te doen, maar ons behoort ook erkenning te gee aan al die liggame wat help met die welstand en positiewe groei van die 291 000 mense wat binne die wynbedryf werk,” lui ’n verklaring oor die nuwe dokumentêr.

Waarde toegevoeg

Die dokumentêr fokus veral op die goeie werk wat die VinPro-stigting en Wieta (die wynbedryf se vereniging vir etiese handel) doen, asook opheffingswerk op plase soos Bosman Family Vineyeards en by kelders soos Bonnievale Wyne.

“Ek het besef ek kan nie op my eie uitbrei nie, en wie gaan jou beter help as jou werksmense,” vertel mnr. Jannie Bosman van Bosman Family Vineyards op Wellington in die video, wat onder meer melding maak van ’n nuwe moderne woonstelkompleks wat die onderneming vir sy plaaswerkers opgerig het.

Verskeie ander programme wat waarde toevoeg tot wynbedryfswerkers word ook belig. Dit sluit in grondeienaarskap, opvoeding, gesondheidsorg, opleiding en sake-geleenthede. “Die gesegde sê mos Rome was nie een dag gebou nie. Dis ook die werklikheid vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf, maar dis opwindend om te weet die spreekwoordelike paaie word gebou, gelyk gemaak en geteer vir ’n gladder, meer genotvolle rit vir almal wat by die bedryf betrokke is,” lui die verklaring.

Kliek hier om na die video te kyk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot