AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

NV sê ja vir wetswysigings oor produkstandaarde, veldbrande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf deur Working on Fire
Foto: Verskaf deur Working on Fire
Die Wet op Landbouprodukstandaarde kan eersdaags heffings vir bestuursbeheerstelsels toelaat en staatsinstellings kan deur wysigings aan die Wet op Veld en Bosbrande gedwing word om by brandbeskermingsverenigings aan te sluit.

Die nasionale vergadering het Dinsdag die wysigingswetsontwerp op landbouprodukstandaarde en die wysigingswetsontwerp op veld- en bosbrande goedgekeur.

Die wysigingswetsontwerp vir die Wet op Landbouprodukstandaarde (Wet 119 van 1990) sal dit moontlik maak om produkte vir bestuursbeheerstelsels te oudit en dit maak voorsiening vir die heffing van tariewe deur aangewese persone op ’n kosteverhalingsbasis. Die wysiging maak dit ook moontlik vir die minister om regulasies te ontwikkel wat betrekking het op oudits en bestuursbeheerstelsels.

Die wysigingswetsontwerp op veld- en bosbrande wil die Wet op Veld- en Bosbrande (Wet 101 van 1991) aanpas om dit ook vir munisipaliteite en tradisionele rade moontlik te maak om brandbeskermingsverenigings te stig en om munisipaliteite, staatsentiteite en maatskappye in staatsbesit, openbare entiteite en enige ander staatsinstelling wat grond besit, verplig om by brandbeskermingvereingings aan te sluit. Die wetsontwerp brei ook die magte vir toegang tot en deursoek van persele, beslaglegging en inhegtenisnemings uit tot vredesamptenare en tradisionele leiers. Laastens wil dié wetsontwerp dié wet herdoop as die nasionale Veldbrandwet.

Albei wetsontwerpe is goedgekeur op aanbeveling van die portefeuljekomitees vir landbou, grondsake en landelike ontwikkeling en van bosbou, visserye en omgewingsake.

Albei stukke wetgewing is na die nasionale raad van provinsies gestuur vir oorweging. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.36
-0.1%
Silwer
24.02
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,518
-0.8%
Alle aandele
76,129
-0.8%
Hulpbronne 10
66,629
-1.3%
Industriële 25
102,705
-0.5%
Finansiële 15
15,500
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot