AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

NWK kry katoen-aanlegte in Zambië

NWK se Afrika-voetspoor brei uit nadat die maatskappy 'n aandeel in 'n katoen-onderneming in Zambië bekom het.

’n Maatskappy wat reeds meer as 10 jaar katoen in Zambië verwerk, is die jongste toevoeging tot die landboumaatskappy NWK se beleggings in Afrika. NWK het vroeër die jaar sy voetspoor na Afrika begin uitbrei deur ’n soortgelyke transaksie wat in Botswana gedoen is.

Die eerste transaksie is met Mont Trade (Pty) Ltd., ‘n landbouverwante onderneming in Botswana, aangegaan. Hiervolgens het NWK ’n 50% aandeel in dié onderneming bekom.

Die transaksie wat onlangs voltrek is, behels die indirekte verkryging van 60% belang in Dunavant Zambia (Pty) Ltd deur sy Nederlands-gebaseerde moedermaatskappy AfricaNeth Coöperatief UA. Luidens ’n verklaring sal die oorblywende 40% aandeel deur Louis Dreyfus Commodities (LDC) opgeneem word.

Sewe pluismeulens
Dunavant se primêre aktiwiteite is die verwerking van katoen by sewe pluismeulens regoor die land. Katoensaad word ook op ‘n klein skaal gepers, wat lei tot die bemarking van die katoen-olie en -koek.

Die maatskappy het die afgelope seisoen begin om graan (mielies en sojabone) aan te koop, en dít is een van die strategiese aspekte vir die groep se fokus vir die afsienbare toekoms.

“Daar is ook begin met die vestiging van handelswinkels waar landbou-insette en meganisasietoerusting op ‘n beperkte skaal verkoop sal word. Die verdere verwerking van graan en betrokkenheid by die primêre landbou is nie uitgesluit nie,” lui die verklaring.

Mnr. Danie Marais, besturende direkteur van NWK sê: “NWK en LDC beskou die transaksie as ? uitstekende geleentheid om in Zambië te belê, aangesien Dunavant ? gevestigde rolspeler is wat vertroud is met die land se mark- en besigheidsomgewing.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot