AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

NWK spog met goeie resultate

Die beste nabelastingwins nóg, ’n gunstige kontantvloei en ’n gesonde balansstaat word weerspieël in die NWK-groep se jongste finansiële resultate.

Vir die boekjaar tot 30 April 2012 het die NWK-groep ? inkomste van R2 768,1 miljoen aangeteken, met ? nabelastingwins van R184,8 miljoen.

Die kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite het met 32% toegeneem. Die aandeleprys het met 58% toegeneem en die verdienste per aandeel het met 79% gestyg.

Verskeie besigheidseenhede het in die jaar voordeel uit volumegroei getrek. Die graanvoorraad het teen die jaareinde tot baie lae vlakke gedaal en dit sal die resultate vir die komende jaar benadeel.

Wat die graansegment betref, het faktore, soos waardetoevoeging op graan in opberging, kreatiewe bemarking en winste op die termynmark, tot die goeie resultaat bygedra.

Sukses vir handelsegment
Die handelsegment is bevoordeel deur die goeie sentiment vanweë relatief hoë graanpryse en het uitsonderlik gepresteer. Verhoogde markaandeel en die herstrukturering van die meganisasie-afdeling het resultate bevoordeel. Kunsmisbemarking het wesentlik beter gevaar, maar kon weens strawwe mededinging nie sy winsteikens bereik nie, alhoewel markaandeel behou is.

Die vloeibare kunsmis-afdeling het deur goeie aankope en kostebestuur beter as die vorige jaar gepresteer. Noordwes Volkswagen het ook goed gevaar, maar dit is volgens die strategie van die groep, kort voor die jaareinde verkoop.

Finansiering is nadelig geraak deur lae rentekoerse. Produksiedebiteure is doeltreffend bestuur en dié segment se bydrae tot die groepswins was bevredigend. Die nywerheidsmaatskappye het wisselend gepresteer.

Hoë grondstofpryse kon in sekere gevalle nie ten volle verhaal word nie, wat marges onder druk geplaas het.
Die hoenderboerdery het goed gepresteer ondanks moeilike marktoestande.

Die direksie het ’n finale dividend van 33 sent per aandeel goedgekeur, wat om en by 27 Julie 2012 betaal sou word.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.19
+1.5%
Silwer
21.18
+2.3%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
936.83
+3.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot