AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

OB oorweeg ondersoek teen Mthethwa

’n Ondersoek oor magsmisbruik en politieke afpersing word teen mnr. Nathi Mthethwa oorweeg, sê AfriForum.

Ná ’n protesoptog teen plaasmoorde op 1 Desember 2012 deur AfriForum in Pretoria gehou is, het die organisasie ’n klag van magsmisbruik en politieke afpersing teen mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, by die Openbare Beskermer (OB) ingedien. Die OB het volgens ’n brief aan die organisasie bevestig dat sy ’n ondersoek in dié verband oorweeg.
 
Die organisasie se versoek volg ná Mthethwa die optog verlede jaar onwettig verklaar het, ten spyte van die feit dat dit aan statutêre vereistes voldoen het. AfriForum het die Noord-Gautengse Hooggeregshof genader vir ’n dringende hofbevel sodat die optog kon voortgaan. Luidens ’n verklaring sê mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof, die minister het egter voortgegaan om die optog as onwettig te hanteer.
 
“Geen polisie is na die Pretoriase middestad ontbied om na die veiligheid van die betogers om te sien nie en die polisiebeamptes wat wel op die toneel was, was toevallig in die omgewing en het nie van die optog geweet nie,” aldus Roets.
 
Verskeie pogings teen optog
Volgens AfriForum is verskeie pogings deur verteenwoordigers van die minister aangewend om te verhinder dat die optog plaasvind. ’n Verteenwoordiger wat nie sy posbeskrywing of kontakbesonderhede aan die organisasie wou gee nie, het Roets ingeroep en aan hom gesê om nie te verwag om ’n afspraak oor plaasaanvalle met die Nasionale Polisiekommissaris te kry as die optog voortgaan nie.
 
“Die minister se woordvoerder, mnr. Zweli Mnisi, het in verskeie telefoniese gesprekke ook geen geheim daarvan gemaak dat ons nie moet verwag om ? afspraak met die minister te kry solank ons van voorneme is om met openbare protesoptrede aandag op die probleem te vestig nie. Dit is ? geval van blatante politieke afpersing deur amptenare wat hul politieke ideologie ten koste van die publiek dien,” aldus Roets.
 
Verskeie slagoffers van plaasaanvalle asook familielede van vermoorde boere het die optog bygewoon, en volgens Roets het die minister nie ’n goeie indruk op die slagoffers en familielede gemaak nie.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
20.22
-0.3%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,750
+0.6%
Alle aandele
64,082
+0.6%
Hulpbronne 10
61,663
+2.4%
Industriële 25
77,327
-0.1%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot