AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4907
27,00
SOYA
05 Okt
-
9248
-17,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7204,8
35,80
WMAZ
05 Okt
-
4960
44,00
YMAZ
05 Okt
-
4871,4
15,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Obaro se eerste Claas-werskwinkel oop

Obaro se eerste Claas-werkswinkel se deure is oop.

Obaro is vroeër vanjaar as ’n agent vir Claas, die vervaardiger van landboumasjinerie, aangestel en hul eerste werkswinkel het in September op Brits oopgemaak.

Boere van Brits, Magaliesburg en Thabazimbi het die amptelike opening op 27 September bygewoon. Claas-trekkers en –implimente is ten toongestel en veral die Axion, Arion En Nexus het aandag geniet.

Mnr. Jaco Roodt, Obaro Brits se besigheidsbestuurder, staan aan die hoof van die nuwe werskwinkel. Claas se teenwoordigheid in Brits is ’n aanwins vir boere in die omliggende gebied en hulle kan nou Claas-trekkers, -implemente en enige onderdele by Obaro aankoop. Spoedige bystand word ook beloof deur tegnici wat boere op hul plase sal besoek.

“Dit was ’n wel deurdagte besluit om in vennootskap met Claas te tree en die boer se meganisasie behoeftes aan te spreek. Obaro is al etlike jare besig om die ‘regte’ meganisasie vennoot vir die boer te soek, iemand wat voldoen aan die hoë standaarde wat Obaro daar stel, maar ook besef dat ons credo – In lyn met die boer – ononderhandelbaar is.

“Claas oortref hierdie vereistes en weet soos Obaro, besigheid is meer as net die verwisseling van goedere en geld, dit is diens en net so belangrik verhoudings op die plaas wat sukses verseker vir alle partye,” sê mnr. Nic Bronkhorst, besturende direkteur van die Obaro-groep.

Besoek gerus www.obaro.co.za of kontak 012 252 3393 vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
-0.4%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.31
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,315.34
-0.3%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,706
-0.2%
Alle aandele
66,192
-0.2%
Hulpbronne 10
63,876
-1.1%
Industriële 25
80,102
+0.0%
Finansiële 15
14,159
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot