AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

OBP onderneem om net beter te doen

Genoeg entstof sal volgende jaar beskikbaar wees, aldus OBP se jaarverslag wat in die Parlement ter tafel gelê is.

Die bedryfsafdeling van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) is vol vertroue dat voldoende entstowwe beskikbaar sal wees om die mark volgende jaar te bevredig.

Dit is die skriftelike onderneming wat dié regeringsentiteit gee nadat hy die afgelope twee finansiële jare hewig onder skoot gekom het omdat entstowwe nie beskikbaar was wanneer boere dit benodig het nie. Dit is bekend dat veeboere in die land byna twee jaar moes klaarkom sonder genoeg entstowwe teen siektes, soos brucellose, bloutong en knopvelsiekte.

Volgens OBP se jongste jaarverslag wat hy in die Parlement ter tafel gelê het, sal sy produksieprobleme binnekort iets van die verlede wees met die opgradering van sy geriewe wat voortstoom. Volgens die verslag was daar erge entstof-tekorte weens kritieke toerusting wat gebreek het en verskaffingsprobleme wat ondervind is.

Het in die vraag voorsien

OBP wys uit dat in die 2015/'16 finansiële jaar gefokus is op die produksie van kritieke antigene vir virale en bakteriële entstowwe om beskikbaarheid van die produkte te verseker waarvan nie genoeg geproduseer was nie. "Hierdie benadering het die vraag vir virale produkte bevredig en verseker dat genoeg voorraad bakteriële antigene opgebou word."

In die betrokke finansiële jaar is 233 bondels entstowwe vervaardig, wat 'n 166% verbetering is op die 134 bondels wat in 2014/'15 geproduseer is.

Volgens die verslag was die produksie vir virale entstowwe wat gedurende die afgelope winter benodig was, teen einde Maart tussen 80% en 90% gereed om die mark reg deur die winter te voorsien.

Genoeg entstof

Volgens die OBP was daar genoeg entstof vir bloutong, Afrika-perdesiekte, en B.Phemeral vir die voorkoming van drie-dae-stywesiekte beskikbaar.

Die organisasie het ook in die geldjaar 2016 'n styging in die hoeveelheid entstowwe wat onbruikbaar geraak het, ervaar.

Volgens die jaarverslag is die "ergste" verby en dat dit selfs net nog beter in die huidige finansiële jaar, 2016/'17, sal gaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot