AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Oestyd kom nader vir Franse wynboere

Franse wynboere sien uit na ? beter oesjaar. Hier is ? kits-kykie na dié bedryf in die suide van dié land.

In Chateauneuf-du-Pape in die suide van Frankryk is boere redelik optimisties dat dit ’n goeie oesjaar gaan wees, maar ’n mens gaan eers regtig weet wanneer die druiwe veilig in die kelder is.

By Chateauneuf-du-Pape is sowat 320 boere van wie sowat 250 hul eie wyn maak, botteleer en verkoop. Daar is egter ook koöperasies, soos Cellier des Princes, wat wyn vir boere botteleer en bemark.

Die meeste boere maak betreklik min wyn, maar daar is ook die kelder Brotte wat drie plase besit – Domaine Barville, Domaine Grosset en Chateau de Bord – en jaarlikse sowat 2,3 miljoen bottels wyn in meer as honderd lande verkoop.

Uitsonderlike wyn, verwronge bottel

Brotte se topverkoper is uitsonderlike La Fiola du Pape wat in ‘n unieke, verwronge bottel verkoop word. (Foto hieronder.) Die bottel was die geesteskind van die destydse eienaar, Charles Brotte. Die wyn self is ‘n versnit van verskillende kultivars en verskillende oesjare sodat die wyn jaar ná jaar van topgehalte kan wees.

Rooiwyn maak 95% van die produksie in Chateauneuf-du-Pape uit. Grenache is die kultivar wat verreweg die meeste aangeplant is. Dit maak meer as twee derdes van die aanplantings uit en elke wyn moet minstens 40% Grenache bevat.

Die ander kultivars wat goedgekeur is, is Shiraz, Mourverdre, Cinsault, Picpoul, Terret noir, Counoise, Muscardin, Vaccarese, Picardin, Cinsault, Clairette, Roussanne, Bouboulenc, wit Grenache en wit Picpoul. Dus, geen Cabernet sauvignon, geen Merlot en geen van die gewilde wit kultivars soos Sauvignon blanc, Chardonnay of Chenin blanc nie.

Met hand gepluk

Om as ’n wyn van oorsprong van Chateauneuf-du-Pape te laat sertifiseer, moet aan allerlei voorskrifte voldoen word. Die wyn mag net die 15 voorgeskrewe kultivars bevat, dit moet met die hand gepluk word en dit mag nie meer as twee keer per jaar besproei word nie – en dan ook net nadat toestemming verkry is.

Van die wyne kan redelik jonk gedrink word, maar die meeste goeie wyne uit die streek is op hul beste van agt tot twaalf jaar ná oestyd.

Bykomende bronne:

www.thewinecellarinsider.com;

www.brotte.com

* Jan Bosman is lid van Landbouweekblad se redaksie. Hy en sy vrou Petro het Frankryk onlangs besoek.

Foto-byskrif: Normaalweg word die oesjaar van die Brotte-kelder in Chateauneuf-du-Pape se La Fiole du Pape-wyne nie aangedui nie, maar soms word ‘n uitsonderlike wyn onder die handelsmerk met die oesjaar aangedui. Van hierdie 2005-wyn in die hande van mnr. Guillaume Agulhon is net 400 genommerde bottels gemaak. En die prys is ‘n stewige €175.

Foto: JanBosman

wyn1.jpg-450

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-0.5%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.50
-0.1%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
922.70
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,541
+0.6%
Alle aandele
65,940
+0.5%
Hulpbronne 10
63,022
-1.1%
Industriële 25
80,344
+1.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot