AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Oesversekering knou boere in Noordwes

Dit het onlangs onder Agri SA se aandag gekom, dat boere in die Noordwes-provinsie probleme ondervind om oesversekering vir die komende plantseisoen te bekom.

Agri SA het omvattende gesprekke met die herversekeringsmaatskappy Munich Re, die plaaslike versekeringsmaatskappye soos onder andere Absa, Mutual & Federal en Santam, asook Graan SA gevoer. Die feite van die saak is dat herversekeringsmaatskappye, wat uit die aard van die saak oorsese maatskappye is, bepaal jaarliks by wyse van hulle eie risiko-ontledings, kapasiteite of limiete vir multi-risiko versekering. Hierdie praktyk vind wêreldwyd plaas. Die betrokke herversekeringsmaatskappy met wie Agri SA goeie betrekkinge het, het die versekering gegee dat die besluite van die betrokke moedermaatskappy na deeglike oorweging geneem is. Hoë versekeringseise in die verlede en ongunstige klimaatsfaktore die afgelope paar jaar, is faktore wat ’n groot rol gespeel het in beoordeling van limiete.

In die geval van die Noordwes-provinsie, is die vermindering van limiete van toepassing op die hele provinsie vir die komende seisoen. Dit het veroorsaak dat die plaaslike versekeringsmaatskappye noodgedwonge ook hulle eie kapasiteite of limiete afwaarts moes aanpas, waarna oesversekering gemeet teen dié kriteria wat elke maatskappye daarstel, beskikbaar gestel is.

Hierdie maatskappye het dan ook bevestig dat daar reeds met suksesvolle kliënte geskakel is en dat die kapasiteite vir multi-risiko ten volle opgeneem is, behalwe vir beperkte haelversekering, indien boere hierin mag belang stel. Die indruk is gelaat dat plaaslike versekeringsmaatskappye baie moeite gedoen het om die situasie te beredder.

Agri SA is bevrees dat daar werklik min is wat aan die huidige situasie gedoen kan word. Dit mag net gemeld word dat die regering se beoogde oesversekeringskema tans op hoë vlak bespreek word, maar dat dit ongelukkig te laat is vir die Noordwes-provinsie se probleem.

Die oorspronklike berig verskyn in Agri SA se elektroniese nuusbrief, e-Agri, en is deur mnr. Kosie van Zyl geskryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot