AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oewerkonyne in die Karoo getel

Kamera-lokvalle word in die Karoo opgerig om die voorkoms van die skaam en erg bedreigde Oewerkonyn te monitor.

In ’n poging om die land se bevolking van die erg bedreigde Oewerkonyn te bepaal, het die Endangered Wildlife-trust kamera-lokvalle in verskeie omgewings in die Karoo opgestel. Dié stap is in Maart vanjaar gedoen, ná ’n vorige poging om 15 individue aan te stel om die diere uit hul bosse te probeer jaag om hulle te tel, misluk het.
 
Die konyne is baie skaam diere wat net in die aand beweeg. Hulle kom naby riviere en rivierbeddings voor omdat hulle van plantegroei in dié dele afhanklik is, berig News24.com.
 
Dr. Christie Bragg, bestuurder van die oewerkonynprogram by die trust, sê die eerste kameras het foto’s van sowat 17 konyne in sekere dele geneem.

Hoewel dit dieselfde konyne kan wees wat meer as een keer afgeneem is, gaan hulle nou diepte-navorsing in dié gebiede doen. Die meeste van die kameras is op plase opgestel, omdat die konyne meestal op plase voorkom, nie meer in natuurreservate nie.

Die metode
Om die bevolkingsdigtheid van die oewerkonyne te probeer bepaal, het Bragg sowat 30 kameras in ’n gebied van sowat 30 ha opgestel. Deur die inligting wat so ingesamel word wetenskaplike aan te wend, sal Bragg kan bereken hoe groot dié oewerkonyn bevolking is.
 
‘‘Daaruit, gaan ons ’n metode saamstel om die bevolkingsdigtheid te bepaal en borge begin kry vir meer kameras wat ons in dié betrokke habitat kan aanwend,” aldus Bragg. Sy sê die konyne kom meestal in die Karoo, veral by Loxton, Frazerburg en Barrydale voor.
 
Die langtermyn-doelwit met die kameras sal wees om lede van die publiek te nooi om ’n kamera te borg. ’n Gebruikersnaam en wagwoord sal aan dié kameras gekoppel word, sodat die borge die foto’s wat geneem word, kan besigtig. Boere wat daarin belang stel om te bepaal of die konyne op hul grond voorkom, sal ook kameras vir dié doel by die trust kan huur.
 
Bron: News24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot