AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

OK begin teen Slenkdal inent

Die staat gaan die week diere in die Keimond- en Hagga-Haggadistrikte in die Oos-Kaap teen Slenkdalkoors begin inent.

Die staat gaan die week diere in die Keimond- en Hagga-Haggadistrikte in die Oos-Kaap teen Slenkdalkoors begin inent, sê die Amathole-distriksmunisipaliteit.

Luidens ‘n berig op News24.com sê dr. Cebisa Mnqeta, die senior bestuurder van die Oos-Kaap-Veeartsenykundedienste, dít volg na ‘n uitbraak van die siekte verlede week in die omgewing bevestig is.

Beamptes van die Amathole-distriksmunisipaliteit en die Departement van Landbou het Dinsdag met boere in die omliggende omgewing vergader om die situasie te bespreek.

“Vrese dat oningeligte lede van die gemeenskap siek vee hanteer en sodoende die siekte van dier na mens oordra, bestaan”.

Intussen het die nasionale Departement van Landbou Dinsdag, 1 Februarie 2011, aan Landbou.com gesê dat hulle slegs bewus is van die gevalle in die Wes-Kaap en die een wat by Graaff-Reinett bevestig is.

Die vermoedelike geval in die Bronkhorstspruit-omgewing in Gauteng se toetse was glo negatief.

Oor enige ander moontlike voorvalle doen hulle nog navrae.

Bron: News24.com

2 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
-2.3%
Rand - Pond
21.07
-0.8%
Rand - Euro
18.88
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
973.15
-5.1%
Palladium
1,622.22
-2.9%
Goud
1,865.48
-2.5%
Silwer
22.34
-4.8%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot