AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

O.Kaapse regering red suikerbeetprojek

Met minder as 'n week voor die spertyd om genoeg grond in die Visriviervallei te kry vir 'n suikerbeetaanleg, het die Oos-Kaapse regering aangebied om 2 500 ha besproeibare grond daarvoor beskikbaar te stel.

Daar is ook sprake dat sekere toegewings aan boere wat bereid is om grond vir dié doel af te staan, en dat die regering sekere waarborge in dié verband sal verskaf. Mnr. Max Mamase, LUR vir Landbou in die provinsie, het boere aangemoedig om grond beskikbaar te stel. Hy het die groot finansiële voordele daarvan vir die provinsie en ruim werkskepping benadruk. Mnr. Hilton Collett, voorsitter van die Suikerbeetkwekersvereniging, het gesê hy is hoopvol dat genoeg grond verkry sal word voor die sperdatum van 26 Augustus. Hy het sy teleurstelling uitgespreek oor 'n artikel in verlede week se Landbouweekblad oor die gewas, wat volgens hom, voornemende produsente kon afskrik om hulle tot die projek te verbind. Mnr. Collett het benadruk dat al die proewe wat die afgelope vier jaar in Suid-Afrika gedoen is, bewys het dat 'n baie hoër produksie as in die buiteland haalbaar is. Die suikerinhoud en suiwerheid van die plaaslike produk vergelyk uitstekend met ander lande waar dit verbou word. As 9 000 ha grond vir die projek verkry word, sal die aanleg nou sowat 3 km van Cradock opgerig word en nie meer by Golden Valley, naby Kookhuis, nie. Verskeie afgevaardigdes het op Agri Oos-Kaap se kongres hul medeboere in die vallei en omstreke aangemoedig om grond af te staan en hulle nie te steur aan die praatjies van doemprofete nie. 23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot