AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Oliphant gaan ‘probleemplase’ besoek

Me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, gaan op 16 Maart “50 probleemplase” naby die Paarl besoek.

Me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, gaan op 16 Maart “50 probleemplase” naby die Paarl besoek.


Die Wes-Kaap is die sewende provinsie waar sy plase gaan besoek. Dit sal die eerste keer wees dat Oliphant Paarlse plase besoek. Ná haar besoek aan die Oos-Kaap het Oliphant gesê 62 plase voldoen nie aan arbeidswetgewing nie. Sy het hulle 21 dae gegee om hul sake in orde te kry voor opvolgbesoeke sou plaasvind.


Mnr. David Esau, voorsitter van die beplanningskomitee by die plaaslike department van arbeid, sê die Paarlse plase is gekies op grond van briewe wat hulle van verskeie organisasies ontvang het en klagtes wat op hul eie databasis aangeteken is.


“Dit hou verband met wetgewing wat nie nagekom word nie.” Esau sê die minister sal veral let op die nakoming van wetgewing, die toepassing van beroepsveiligheid en gelyke indiensneming wanneer sy die plase besoek. Plaaseienaars “sal vir beplanningsdoeleindes” verwittig word van die besoek.


Volgens Esau hou die besoek nie verband met die parlementêre portefeuljekomitee oor arbeid se onlangse besoek aan Wes- Kaapse plase nie. Hy sê dit het ook niks met die verslag te doen wat die organisasie Human Rights Watch verlede jaar bekend gestel het nie.


Imbizo

’n Dag ná die besoeke word die minister se “imbizo” by die Mbekweni-rugbystadion in die Paarl gehou. Daar word voorsiening gemaak vir sowat 2 000 mense. Esau sê hul teikengehoor is plaaswerkers.


Die Regering sal ook vir busvervoer betaal om die plaaswerkers se teenwoordigheid by die imbizo te verseker. “Daar is geen beperking op sake wat aangeroer kan word nie.”


Me. Porchia Adams, korporatiewe kommunikasiebestuurder by Agri Wes-Kaap, het ’n beroep op Esau gedoen om gebalanseerd te wees wanneer hulle Oliphant inlig oor die plaaslike landboubedryf.


“Dit is my werk om die landbou te beskerm en ek het ervaring met imbizo’s wat in die verlede nie baie gebalanseerd was nie.”


2 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot