AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oliphant: Minimum loon hersien

Die minimum loon soos bepaal deur die Regering en betaal aan plaaswerkers in Suid-Afrika sal heroorweeg word.

Me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, het deur middel van ’n persverklaring Woensdag (14 November 2012) te kenne gegee dat die minimum loon van R69,42 per dag wat vanaf 1 Maart 2012 geld, moontlik verander gaan word na gelang van ’n ondersoek deur die Departement van Arbeid.

“Die wetgewing sit die minimum loon wat mense in die sektor moet betaal uiteen. Dit beteken nie dat mense nie meer kan betaal as wat die minimum loon is nie. Die Departement van Arbeid het tydens inspeksies op plase wel gevind dat sommige boere meer betaal as die minimum loon.”

Oliphant het ’n beroep gedoen op diegene wat by die onderhandelings en stakings betrokke is, om hul bes te doen om so gou moontlik die huidige situasie op te los. “Die onderhandelings en die oplossing van die huidige krisis moet die hoofmandaat wees omdat ’n verandering aan minimum lone lank kan duur,” sê Oliphant.

Intussen het mnr. Sej Motau, die DA se skaduminister vir arbeid, in ’n verklaring gesê dit is nodig dat die minimum loon heroorweeg word. “Terselfdertyd moet ons egter nie bloot toegee aan onwettige stakings en intimidasie nie. Cosatu en die ANC gebruik werkers se ontevredenheid om hul politieke agenda te bevorder.”

Volgens Motau sal die DA saamwerk om te verseker dat plaaswerkers ’n regverdige minimum loon ontvang. Kyk hier onder na 'n video waar in. Tina Joemat-Pettersson met betogers praat.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.31
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,624.02
-0.3%
Silwer
18.19
-1.1%
Palladium
2,065.45
-0.5%
Platinum
849.47
-0.5%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot