AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Olyfbedryf onder druk

Die olyfbedryf spook en spartel tans om te oorleef weens erge finansiële druk op produsente, sê SA Olive.

Die olyfbedryf spook en spartel tans om te oorleef weens erge finansiële druk op produsente, sê SA Olive. Die bedryf word tans hard geslaan weens die sterker rand en die subsidies wat veral Europese lande aan hul produsente toestaan.

“Ek dink die produsente was lanklaas só moedeloos gewees. Hierdie is een van die drukste tye wat ons bedryf nóg ervaar het, dit het nog nooit so druk gegaan nie,” vertel ‘n gefrustreerde mnr. Andries Rabie, voorsitter van SA Olive.

Walmart-Massmart

Rabie sê hy verskil van me. Tina Joemat-Petersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, wat onlangs in ‘n verslag oor die Walmart-Massmart ooreenkoms gesê het dat dié ooreenkoms reeds olyfprodusente benadeel het.


“Ek het onlangs met mnr. Graham Robelle, een van die hoofde van Walmart gesels, en hy ondersteun die Suid-Afrikaanse bedrywe ten volle. Ons is ook in die proses om SA Olive se wen-olyfolie vir 2011 in Massmart se Makro-winkels te begin uitstal. Ons grooste probleem tans is dat die wetgewing ten opsigte van invoere in Suid-Afrika nié voldoende is nie,” vertel Rabie.

Hy sê die subsidies wat ander lande ontvang, dwing Suid-Afrikaanse olyfolie se vloerpryse met tussen R10 en R20 af. Suid-Afrikaanse produsente kan nie bekostig om hulle pryse aansienlik te verlaag nie, want dan gaan hulle nie hulle insetkostes kan dek nie.

Binne maande

Volgen Rabie is dit krities dat die Regering binne maande moet inspraak lewer ten opsigte van invoerwetgewing, “anders gaan verskillende bedrywe binne die olyfbedryf in duie stort. Heelwat van die groter fabrieke het reeds mense begin aflê omdat hulle andersins nie sal kan oorleef nie.” Ons moet werk skep, nie verloor nie, dis die Regering se plig om dit te ondersteun.”

Die hulp van ITAC is reeds ingeroep. SA Olive het ‘n aansoek vir ‘n “counter vialing duty”, wat die subsidies aan die Europese Unie se boere teenwerk, binne die olyfolie-forum goedgekeur en die organisasie is tans in die proses om dié aansoek deur ITAC verwerk te kry.

Rabie sê hulle vergader ook op ‘n gereelde basis met die DTI oor invoerwetgewing en moontlike spoedige oplossings. “Dit help nie dat ons glo aan n vryemarkstelsel, maar ons kyk nie na ons eie mense nie. Dit help nie as die speelveld ongelyk is nie.”

6 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot