AFGRI
BEAN
06 Feb
-
8953
178,00
CORN
06 Feb
-
4653
112,00
SOYA
06 Feb
-
8739
106,00
SUNS
06 Feb
-
10232
102,00
WEAT
06 Feb
-
6764
63,00
WMAZ
06 Feb
-
4367
67,00
YMAZ
06 Feb
-
4447
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Omgewingskwessies skep grootste kommer vir die mensdom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Water staan by Kranskop. Foto: Verskaf
Water staan by Kranskop. Foto: Verskaf
Die Wêreld- Ekonomiese Forum se 2022 Global Risk Report is onlangs bekend gestel.

Vyf omgewingskwessies staan boaan die lys van kritieke langtermynkwessies wat die mensdom oor die volgende dekade in die gesig staar. Dis luidens die Wêreld- Ekonomiese Forum se 2022 Global Risk Report, wat verlede week uitgereik is. Die 17de uitgawe van dié verslag wys uit dat ’n gebrek aan daadwerklike optrede rondom klimaatskwessies, uitermatige weerstoestande, ’n verlies aan biodiversiteit, krisisse rondom natuurlike hulpbronne en skade wat mense aan die omgewing aanrig, die grootste risiko’s inhou.

Kenners reken daarom dis ’n kwessie van “nou of nooit” vir besluitnemers om daadwerklik op te tree rakende klimaats- en omgewingsprobleme.

Klimaatsrisiko’s is op kort en lang termyn as die grootste risiko vir die wêreld uitgewys.

Die nuus is geen verrassing nie. Soortgelyke waarskuwings is ook gemaak in die onlangse Global Risk Perception-opname, wat die menings van bykans duisend wêreldkennners en -leiers vervat het. Daarby het die WWF se Economist Intelligence-eenheid in 2021 bevind dat die publiek toenemend bekommerd raak oor omgewingsverliese.

Volgens mnr. Marco Lambertini, WWF Internasionaal se direkteur-generaal, word besighede en beleidmakers “uiteindelik wakker” oor die baie moontlike risiko’s wat klimaatsverandering en biodiversiteitsverlies vir die wêreld inhou.

“Dis die gevolg van ’n nuwe ‘eko-ontwaking’. Dis waarom nuusopskrifte en sosiale media roetinegewys oorheers word deur stories oor veldbrande, droogtes, uitermatige weerstoestande, ’n gebrek aan hulpbronne, ’n verlies aan wildlewe en natuurlik die voortslepende globale pandemie.”

In die lig van die Verenigde Nasies se biodiversiteitskonferensie, wat van 25 April tot 8 Mei vanjaar in China sal plaasvind, sê Lambertini dit is noodsaaklik dat wêreldleiers optrede die publiek se kommer weerspieël. “Hulle moet uiteindelik die konneksies maak tussen klimaatsverandering, die vernietiging van die natuur en ons huidige produksie- en verbruiksmodel. Hulle moet wegbeweeg van bloot pandemies probeer hanteer en eerder die uitbreking daarvan probeer keer deur ’n ingesteldheid te volg waardeur erken word hoe mense se gesondheid verbind is met die welstand van diere en die natuurlike omgewing.”

2022 Global Risk Report
Die Wêreld- Ekonomiese Forum se 2022 Global Risk Report

Besoek Global Risks Report 2022 | World Economic Forum

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.50
-0.1%
Rand - Pond
21.09
-0.2%
Rand - Euro
18.87
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Platinum
975.90
+0.2%
Palladium
1,623.25
-0.5%
Goud
1,880.08
+0.5%
Silwer
22.56
+0.9%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,768
-0.4%
Alle aandele
79,914
-0.4%
Hulpbronne 10
74,475
-1.0%
Industriële 25
103,545
+0.1%
Finansiële 15
16,387
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van rondry soek metgesel
Ek is eerlik en opreg. Hou daarvan om mense te ondersteun en gelukkig te sien. Lief vir buitelewe. Is nog jonk van gees. Nie vol fimies.
Lewe is n avontuur
Ek is n lewenskustige dame wat daarvan hou om tyd in die natuur deur te bring nie bang vir nuwe uitdagings nie en gereeld opsoek na my volgende avontuur
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot