AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Omstrede wet oor grond terugverwys

Die omstrede wet wat 'n boer se bedinging oor waardasies gaan inperk, is op 'n tegniese punt terugverwys.

‘n Tegniese punt het veroorsaak dat die Wetsontwerp op die Waardering van Eiendom terug na die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming verwys is.

Dié wet maak voorsiening vir die aanstelling van ? grondwaardeerder-generaal en dus die afskaffing van die gewillige koper/-verkoper beginsel.

Grondeienaars wat grond aan die Regering wil verkoop, sal nie om ? hoër eiendomsprys kan beding as die prys wat deur die grondwaardeerder-generaal vasgestel is nie. Dit geld ook wanneer die Regering grond vir grondhervorming wil bekom.

Met die tweede lesingsdebat oor die wetsontwerp het me. Juli Killian, hoofsweep van Cope, die Nasionale Vergadering daarop gewys dat geen komiteeverslag in die Huis ingedien is wat gedetaileerde besonderhede oor die wysigings vervat wat daaraan gemaak is nie. Hoewel die adjunkspeaker toegelaat het dat die debat voortgaan, kon daar nie oor die wetsontwerp gestem word nie.

Regering maak dat beginsel misluk
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-LP, het gesê onbevoegdheid van die ANC-regering en sy amptenare het self veroorsaak dat die beginsel van vrywillige koper/-verkoper misluk het.

“Die eerste ANC-minister wat te doene gehad het met grondhervorming, Derek Hanekom, het verlede jaar in April gesê indien die Regering aanvoer die beginsel werk nie, is dit sy eie skuld. En dit is die waarheid.

“U wil nou ? ander beginsel gebruik weens die onbevoegheid van amptenare wat nie hul werk gedoen het nie. U soek nou ? sondebok vir die mislukking van die stelsel.”

Groenewald het gesê die wetgewing bedreig eiendomsreg in Suid-Afrika en die miljoene rande wat bestee word aan die vestiging van ? kantoor vir die waardeerder-generaal, kon eerder gebruik word om swart opkomende boere finansieel te ondersteun sodat hulle ‘n sukses kan maak van hul boerderye.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot