AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ondergrondse krag wink vir Goudveld

Africary wil steenkool in die Vrystaat ondergronds vergas om elektrisiteit op te wek.

’n Private maatskappy wat daarin spesialiseer om steenkool ondergronds te vergas, beplan om vanaf middel 2018 ’n elektrisiteitsaanleg tussen Theunissen en Welkom in die Noord-Vrystaat in bedryf te hê.

African Carbon Energy (Africary) besit meer as 1 miljard ton (meer as 1 000 000 000 ton) bewese steenkool-reserwes in die gebied, en beoog om in sy eerste fase net 30 ton per uur te vergas, wat vir ten minste 20 jaar 50 MWh elektrisiteit aan die nasionale Eskom-netwerk sal kan verskaf.

Hierdie fase sal die ondergrondse vergassing van net sowat 5 miljoen ton steenkool oor sowat 150 ha oor die twee dekades behels, sê dr. Johan van Dyk, internasionale vergassingspesialis en Africary se tegnologie-bestuurder.

Africary is ’n onafhanklike kragverskaffer, en het die afgelope paar jaar reeds al die sleutel­aspekte van sy Theunissen-­projek gefinaliseer. Dit sluit in oppervlak­regte, geologiese en eksplorasie­vereistes, ingenieursontwerpe, omgewingsimpakstudies en permit­aansoeke.

Ondergrondse steenkool­vergassing is ’n proses wat gebruik word om sintese­gas (soortgelyk aan dié wat Sasol al jare lank bogrond produseer) ondergronds uit die steenkoolsoom teen ’n diepte van sowat 350 meter produseer. Die gas word dan deur produksiegate wat geïsoleer is, en net hiervoor gebruik word, na die oppervlak gebring.

Suurstofverrykte lug word deur een geïsoleerde boorgat in die steenkoolsoom ingevoer, en die steenkoollaag word vergas. Al die die anorganiese inhoud ­ die as en minerale ­ bly in die vergaste steenkoollaag agter, en die sintese­gas wat deur die produksie­boorgat onttrek is, word bogronds in elektrisiteit omgeskep.

Van Dyk verduidelik dat ondergrondse vergassing van steenkool vir kragopwekking of enige ander produk van sintese­gas ­ soos petrol, diesel of kunsmis ­ as ’n veel omgewingsvriendeliker en veiliger ontginningsmetode as byvoorbeeld ’n oopgroef-steenkoolmyn of hidrobreking beskou word.

“Ondergrondse vergassing se doeltreffendheid van koolstof­omskakeling is aansienlik hoër. Dit gebruik ook net 10% van die water wat konvensionele mynbou, kragopwekking en vergassing nodig het.” Hy meen ondergrondse vergassing is een van die tegnologieë wat Suid­Afrika se energiekrisis in die kort termyn kan verlig.

“Geen chemiese middels of breking is nodig nie, en dit kan die sowat driekwart van ons steenkoolreserwes benut wat nie andersins ekonomies of tegnies konvensioneel gemyn kan word nie. Vergeleke met bogrondse vergassing van steenkool, word minder swael en swaar metale vrygestel, en geen afval­mineraal word geproduseer wat bogronds gestapel hoef te word nie.”

Hierby produseer ondergrondse vergassing 25% minder koolstofdioksied per MWh, en as die proses korrek bestuur word, is daar geen of baie min loging van spoorelemente uit die as. Eskom het in 2007 ondergrondse vergassing op ’n proefgrondslag by Majuba begin doen in ’n poging om sy koste weens verouderde infrastruktuur en dalende produksiedoeltreffendheid te sny. Die kragverskaffer se mikpunt is om ’n 2 100 MW-kragstasie teen 2020 by Majuba in bedryf te hê.

Navrae: Johan van Dyk, johan.vandyk@africary.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,725.29
+1.5%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,312.17
+3.9%
Platinum
934.41
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot