AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ondersoek plaasmoorde, vra VF Plus

Pres. Jacob Zuma moet ’n kommissie van ondersoek aanstel om plaasmoorde deur jeugdiges te ondersoek, aldus die VF Plus.

Pres. Jacob Zuma moet ’n kommissie van ondersoek aanstel om plaasmoorde deur jeugdiges te ondersoek, sê die Vryheidsfront Plus.


Luidens ’n verklaring volg dié voorstel ná die wrede moord op die 55- jarige mnr. Thinus Uitenweerde van Reitz die afgelope naweek. Die party spreek hom ten sterkste uit teen dié moord en meen slegs die doodstraf is ’n behoorlike straf vir só ’n moord.


Volgens die polisie is twee tieners, 16 en 17 jaar oud, aangekeer nadat Uitenweerde Sondag (31 Julie 2011) in ’n vlak graf op sy plaas met klippe doodgegooi is. Lees hier meer oor die voorval. Dié moord volg ná ’n groep jeugdiges die Potgieter-gesin van die distrik Lindley in Desember verlede jaar ook wreed vermoor het.


Malema

“Die feit dat ’n groot aantal van veral moorde op plase deur minderjariges of jeugdiges gepleeg word, dui op ’n bepaalde neiging. Hierdie neiging kan verband hou met die voortdurende onverantwoordelike en opswepende uitsprake van die ANC-Jeugleier, Julius Malema,” sê mnr. Abrie Oosthuizen, die party se lid in die Vrystaatse Wetgewer.


Volgens Oosthuizen kan die huidige toestand nie langer geduld word nie en vra hy die President om in te gryp deur ’n onafhanklike kommissie van ondersoek aan te stel om die kwessie te ondersoek.


Die ondersoek

Oosthuizen meen so ’n ondersoek moet binne ’n sekere tydperk geskied en dat die bevindinge aan die publiek bekend gemaak moet word.


“So ’n ondersoek behoort met staatsgeld te geskied en die georganiseerde landbou en ander belanghebbendes behoort daarby betrek te word,” sê Oosthuizen.


3 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot