AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ongeluk eis gerekende Nguni-boer

akkreditasie
Dr. Hans van de Pypekamp. Foto: Verskaf
Dr. Hans van de Pypekamp. Foto: Verskaf
Dr. Hans van de Pypekamp (80) is 14 Junie in ’n motorongeluk oorlede.

Dr. Hans van de Pypekamp (80), wat diep spore in sy loopbaan as veearts getrap het en ook die afgelope 30 jaar ’n groot bydrae tot die vestiging van die Nguni-beesras gespeel het, is op 14 Junie in ’n motorongeluk oorlede.

Van de Pypekamp het die omvangryke boek Nguni-beeste: Kenmerkende raseienskappe en funksionele doeltreffendheid die lig laat sien. Die boek is ook in Engels vertaal.

Hy het in 1964 as veearts by Onderstepoort gekwalifiseer.

Hy het daarna as staatsveearts in Piet Retief en later Rustenburg en Pretoria gewerk. Hy was betrokke by navorsing oor plantvergiftiging, hondsdolheid, snotsiekte, Afrika-varkpes en hartwater. Hy was ook ’n skrywer en medeskrywer van wetenskaplike artikels oor hierdie siektes.

Hy het later as voorsitter van die hondsdolheidadvieskomitee vir die direktoraat veeartsenykunde gedien. Hy het die departement van landbou in 1998 verlaat om meer aandag aan sy beesboerdery te gee.

Sy belangstelling in die Nguni-beesras het in 1966 begin. In 1990 het hy sy eerste Nguni’s aangekoop en in 2000 is sy stoetery, Siyabuswa Nguni’s, geregistreer. Aangesien sy stoetery op vrugbaarheid en funksionele doeltreffendheid gekonsentreer het, het hy verskeie kere die toekenning vir die vrugbaarste kudde in die Nguni-stamboek met tussenkalfperiodes van gemiddeld minder as 360 dae ontvang.

Van de Pypekamp was betrokke by die bedrywighede van die Nguni-beestelersgenootskap. Hy was tot sy aftrede ’n senior inspekteur en het ook opleidingskursusse en inligtingsdae help aanbied.

Sy seun, Gerrit, het in 2019 sy boerdery en die Siyabuswa-kudde by hom oorgeneem.

Hy word oorleef deur sy vrou, Toy, met wie hy 55 jaar getroud was, drie kinders (Dalene, Gerrit en Estelle) en ses kleinkinders.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot