AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Ongeluk eis Winburg-boer, seun

’n Boer van Winburg en sy tienerseun is dood toe ’n groot vragmotor bo-oor hul bakkie gery het.

’n Boer van Winburg en sy tienerseun is dood toe ’n groot vragmotor bo-oor hul bakkie gery het.


Mnr. Francois van Biljon (39) en sy seun Franco (15) was sowat 25 km buite Winburg op die N5 op pad huis toe vir middagete toe die ongeluk plaasgevind het, aldus Volksblad.


Hoewel die polisie nog nie seker is wat presies gebeur het nie, het mnr. Werner Vermaak, woordvoerder van die noodreddingsdiens ER24, bevestig Van Biljon en sy seun was reeds oorlede toe reddingswerkers op die toneel aangekom het.


Strafbare manslag

Die vragmotorbestuurder het ligte beserings opgedoen en is na die Winburg-hospitaal gebring. ’n Klag van strafbare manslag word ondersoek.


Volgens mev. Marietjie van Biljon, ’n skoonsuster, kom familie nou op die gesin se plaas byeen om mev. Diana van Biljon en haar dogter Francis (13) by te staan ná die tragiese ongeluk.


Franco was ’n leerling aan die Hoërskool Staatspresident Swart op Brandfort. Mnr. Pieter Swanepoel, hoof van die skool, het sy skok en hartseer oor sy dood uitgespreek.


“Hy was ’n lieflike seun. Ons verloor ’n baie oulike kind.”


Bron: Volksblad

5 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.15
+0.4%
Silwer
21.24
+1.5%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,007.60
+1.5%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot