AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ongemerkte vee steeds groot probleem

Die veebedryf is aandadig aan veediefstal omdat vee nie behoorlik gemerk word nie, sê 'n bedryfsforum.

Die toename in veediefstal kan nie net voor die deur van die veediefstaleenhede en hul werkswyse gelê word nie. Die feit dat vee nie behoorlik gemerk word nie, maak die bedryf ook aandadig aan die misdaad, sê die Rooivleisbedryfsforum in ’n nuusverklaring.

Volgens die forum is vee van R430 miljoen vanaf 2011 tot einde verlede jaar gesteel. Nagenoeg R295 miljoen se beeste is gebuit, R92 miljoen se skape en die res het die waarde van bokke verteenwoordig.

“Die misdaad het ’n verlammende uitwerking op die kommersiële én die opkomende veebedryf. Kopers van vee, soos voerkrale, boere, spekulante en slagplase wat ongemerkte vee hanteer, kan onwetend ontvangers van gesteelde diere wees. Dit is ’n wetsoortreding en hulle staan dus gevaar om vervolg en swaar beboet te word.”

Om veediefstal te bestry
Die forum wys daarop dat die Wet op die Identifikasie van Diere (Wet 6 van 2002) voorsiening maak vir die verpligte merk van vee en dat die Wet op Veediefstal (Wet 57 van 1959) die beweging van diere beheer. “Albei wette is daargestel om die bedryf en die SA Polisiediens te ondersteun om veediefstal te bestry en om gesteelde vee makliker terug te vind.

Dit blyk egter dat die grootste deel van die veehandel nie gehoor gee aan die bepalings van die betrokke wetgewing nie en dus nie aan die basiese vereistes voldoen om veediefstal te help bestry nie.

“Talle veediefstalsake word weens geskille met betrekking tot die identifikasie van gesteelde vee en die vermoë om eienaarskap te bewys, in die howe uitgegooi.”

Die forum sê indien alle belanghebbendes en alle betrokke staatsdepartemente op nasionale en plaaslike vlak aktief in die toepassing van hierdie wette betrokke raak, meer veediewe aan die pen sal ry en die ongunstige ekonomiese gevolge van die misdaad op die Suid-Afrikaanse landbou sal verlig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,719.44
-0.4%
Silwer
20.80
-1.3%
Palladium
2,305.64
-0.7%
Platinum
925.00
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,839
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot