AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Onluste: Verliese vir kleinskaalse suikerrietkwekers kring uit

akkreditasie
Vroeë skattings is dat die KwaZulu-Natalse landbou-ekonomie meer as R2 miljard sal verloor weens die wydverspreide onrus middel-Julie in dié provinsie en dele van Gauteng. Foto verskaf deur SA Canegrowers
Vroeë skattings is dat die KwaZulu-Natalse landbou-ekonomie meer as R2 miljard sal verloor weens die wydverspreide onrus middel-Julie in dié provinsie en dele van Gauteng. Foto verskaf deur SA Canegrowers
Die Suid-Afrikaanse boere-ontwikkelingsvereniging (Safda) is besig om die skade te bepaal wat kleinskaalse suikerrietkwekers gely het toe gebrande suikerriet nie na die suikermeule vervoer kon word weens die onlangse gewelddadige onluste in KwaZulu-Natal nie.

In die aanloop en tydens die onluste, is baie boere se plase aan die brand gesteek. Die ontwrigting in die vragvervoerstelsel weens die betogings en plundering het meegebring dat die gebrande suikerriet nie na die suikermeule vervoer kon word nie. Honderde hektaar suikerriet het die risiko geloop om onverwerk te word. Suikermeule moes ook tydelik hul deure sluit.

Ná die suikermeule heropen het, het pogings om die gebrande suikerriet te vervoer en die verwagte haakplekke om ’n ingewikkelde toestel weer aan te skakel, daartoe gelei dat die Sezela-meulenaarsraad die besluit geneem het om baie van die gebrande suikerriet te verwerp.

Safda sê dit het ’n verwoestende effek op kleinboere en begunstigdes van grondhervorming wat met suikerriet boer, veral omdat kleinskaalse kwekers een keer ’n jaar oes. Verlede jaar het suikerrietkwekers ook baie skade gely toe ’n soortgelyke besluit geneem was weens weghol veldbrande en ander probleme in die voorsieningsketting.

“Vir baie kleinskaalse suikerrietkwekers is boerdery ’n manier van basiese oorlewing. Die inkomste word gebruik om vir noodsaaklikhede soos kos, klere en onderrig te betaal. Vir die begunstigdes van grondhervorming is boerdery ’n nuwe bedrywigheid in ’n sektor wat baie belegging en veerkragtigheid verg.”

Die organisasie doen ’n beroep op die staat om met die bedryf saam te werk om betrokke boere te help. Safda sê hy sal die belanghebbende staatstrukture nader om te verseker dat boere wat deur die onluste geraak is, gehelp sal word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.02
-0.8%
Rand - Pond
21.26
-0.6%
Rand - Euro
18.13
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.38
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,779.44
+0.3%
Silwer
22.19
-2.8%
Palladium
1,738.63
-0.2%
Platinum
934.00
-0.7%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is te kort om kak wyn te drink😃
Ek probeer altyd positief te bly oor wat ook al aangaan in my lewe. Ek sal myself beskryf as n "fun loving happy go lucky" poepal. Ek weet hoe om die lewe te geniet...
Bedazzled
Ek is uniek, omgee mens, waardighede baie belangrik. Ek kan laf wees maar ook ernstig, tyd en plek vir alles. Ek het n sterk persoonlikheid, en glo daarbuite is iemand net vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot