AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Onmin broei in wolgeledere

Groot onmin broei klaarblyklik in wolgeledere ná die vergadering van die Wolforum verlede week in Port Elizabeth.

Mnr. Izak van der Merwe, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), sê dit het op die vergadering duidelik geword dat wolboere net op hulself aangewese is. "In die harde kommersiële wêreld kyk elke party eerstens na sy eie belang. Botsende belange op die forum is 'n werklikheid."

Hy sê dit is meer as ooit noodsaaklik dat boere saamstaan om hul eie belange te beskerm en te bevorder. "Die NWKV gaan van krag tot krag en sal voortgaan om in die beste belang van sy lede op te tree." Hy waarsku egter dat die ander betrokkenes in die wolbedryf moet besef die boer is die spil waarom die bedryf gebou word.

Mnr. Claude Cloete, voorsitter van Wol Suid-Afrika (WSA) sê die jongste besluite van die Wolforum is duidelik daarop gemik om beter beheer oor die woltrustgeld te verseker. Die waarheid is dat die opbrengs uit dié bron die afgelope paar jaar deur inflasie weggevreet is. "Dit is gevolglik in die bedryf se belang om gefokus te bly en te sorg dat die probleem nie ontaard in 'n geveg tussen persoonlikhede, en wie die geld moet beheer nie."

Mnr. Phillip Stucken, een van die kopershuise wat die handel in die forum verteenwoordig, meen die beperkte geld behoort billik en volgens voorrang verdeel te word. Hoewel boere die kern is waarom die bedryf draai, is daar ander belangegroepe wie se behoeftes by geleentheid bevredig behoort te word. "Dit is belangrik dat al die partye ondersteunend, eerder as in konfrontasie, tot mekaar optree en die beskikbare geld, kostedoeltreffend en tot maksimum voordeel van die bedryf aangewend word."

Mnr. Briers Bekker, voorsitter van Cape Wools, sê hoewel in die aanloop tot die onlangse verkiesing van direkteure vir Cape Wools die indruk gewek is dat hy hom daarvoor sou beywer dat sekere funksies wat uit die inkomste van die Woltrust gefinansier word, afgeskaf moet word, dit van alle waarheid ontbloot is.

"Daar is nie sprake van dat bedryfsfunksies summier afgeskaf moet word nie. Aanpassings kan gemaak word na gelang van bepaalde behoeftes." Die enigste doel van Cape Wools se aanbevelings in die forum was bloot om te verseker dat die besteding van geld deurlopend onder die vergrootglas geplaas word en die geld doeltreffend aangewend word.

Mnr. Don Slabber, wat die Makelaarsvereniging in die Forum verteenwoordig, het aan Landbouweekblad gesê die besluite wat op die vergadering geneem was, was in ooreenstemming met die forum se grondwet en het 'n demokratiese proses verteenwoordig. "Die Makelaarsvereniging berus in dié besluite."

(Nog berigte oor die Wolforum verskyn op bl. 75.)

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot