AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onrus in Mosambiek pla nie boere

Onrus in Mosambiek raak nie Suid-Afrikaners se boerderybelange in dié buurland nie.

Die geweld in Mosambiek is tot sekere gebiede beperk en raak nie noodwendig Suid-Afrikaners met landboubelange daar nie. Die swak ekonomiese omstandighede plaas egter 'n demper op beleggings.

Mnr. Dirk Hanekom, uitvoerende hoof van Agri All Africa, sê die geweld is hoofsaaklik in die sentrale dele. Hy weet een Suid-Afrikaanse boer wat geraak is: 'n Wildboer op wie se plaas werkers geskiet en eiendom gestroop is.

“Boere en ander sakelui wat produkte het om te vervoer, kan nie snags ry nie, en moet in konvooie met militêre begeleiding ry,” sê Hanekom.

Steeds veiliger as SA

Mnr. André Goosen, 'n landboukonsultant vir NPK Agri, sê die probleme kom hoofsaaklik naby die Sawerivier voor. Sowel hy as Hanekom sê buiten dié gebiede is Mosambiek, wat misdaad betref, steeds veiliger as Suid-Afrika.

Goosen is betrokke by die ontwikkeling van 'n plaas van die nieregeringsorganisasie JAM International by Vilanculos, waar voedsel en saad geproduseer gaan word en 'n landboukollege gevestig word.

Dr. Martyn Davies, Deloitte en Touche se besturende direkteur vir opkomende markte en Afrika, sê die huidige Frelimo-regering het nie 'n behoorlike administratiewe stelsel wat behoorlike dienste aan die bevolking kan lewer nie.

Veilige bestemming

“Mosambiek het uitstekende geleenthede om te ontwikkel deur sterwende staatsbates te privatiseer, broodnodige infrastruktuur te bou, 'n veilige bestemming te skep sodat toerisme kan floreer, en die landbousektor te kommersialiseer.”

Davies sê die regerende party kry dit nie reg om 'n oorgang te maak van 'n omgewing wat Marxisties en anti-kapitaal is,na een wat pro-kapitaal is nie. Dit beperk handelsvooruitsigte en maak dit al moeiliker om geld uit die land te kry.

Mnr. Chris Schutte, uitvoerende hoof van die pluimveeprodusent Astral, het onlangs met die bekendmaking van die groep se halfjaarresultate gesê “Mosambiek is tegnies bankrot. Ons kan nie ons dividende uit die land kry nie. Dit is 'n land met baie potensiaal, maar dit is in 'n slegte toestand.”

Hanekom sê enigeen wat nog daar wil belê, moet sy huiswerk goed doen. “Kies reg en wees versigtig.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.28
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,627.89
+0.3%
Silwer
18.36
+0.0%
Palladium
2,075.35
+1.6%
Platinum
852.61
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot