AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onrus in Oekraïne ‘knou prys van velle’

Die onrus in die Oekraïne het die prys van wolskaapvelle drasties laat daal, sê mnr. Chris Troskie van CMW.

Hoewel die verbruikersvraag na stoorvee en lammers goed is, het die onrus vroeër vanjaar in die Oekraïne daartoe gelei dat die prys van wolskaapvelle van R170 tot so min as R50 per vel getuimel het.

Dit is op sy beurt ’n demper geplaas het op die produsenteprys van kleinvee, sê mnr. Chris Troskie, hoof: Lewende hawe van CMW.

Hy sê pryse het egter die afgelope twee weke sterk verbeter en die prys van lammers het van R46 per kg tot R52 per kg gestyg. Die prys van stoorlammers het van R22 per kg tot R26 per kg op die hoef gestyg.

Troskie sê ofskoon die prys van speenkalwers deurgaans goed was, het dit weens die laer mieliepryse van R17,50 per kg op die hoef tot R20 per kg gestyg. Ou koeie (C2 en C3) se geslagte prys het van R24 tot R27 per kg verbeter. Dié pryse sluit nie BTW en kommissie in nie.

Die prys van bulle en ramme wat op produksieveilings verkoop word, is op hoër vlakke as ’n jaar gelede, maar die prys van vroulike aanteeldiere (koeie en ooie) bly nog plat. “Die rede is dat baie veeboere se inkomste weens die droogte verlede jaar steeds onder druk is.”

Troskie sê die sluiting van Namibiese grens en laer mieliepryse is besig om Suid-Afrikaanse rooivleispryse te ondersteun. Hy verwag dat die goeie pryse vir rooivleis tot die middel van Augustus hoog sal bly. Daarna kan dit effens afplat tot aan die begin van November, waarna verdere seisoenale stygings weer te wagte kan wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot