AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onrus kelder brandstofprysdaling

Ná brandstofprysverlagings van tot 25c per liter verwag is, het stakings tot ’n swakker rand en kleiner daling gelei.

’n Daling van 9c in die prys van ’n liter petrol vir Desember 2012 het ekonome omkant betrap, ná ’n daling van tot 30c per liter deur sommige ekonome voorspel is. Mnr. Christie Viljoen, senior ekonoom by NKC Onafhanklike Ekonome, sê hy het ’n daling van 25c per liter petrol en 15c per liter diesel verwag. Die daling in die prys van ’n liter diesel is tussen 5c en 6c.

Viljoen en mnr. Dawie Maree, senior ekonoom by Agri SA, sê dié kleiner daling kan regstreeks verbind word aan die arbeidsonrus in die land en die onwettige betogings wat begin November in die Wes-Kaap voorgekom het. “Ons vaar slegter by petrolpompe weens die politieke en arbeidsonrus in die land,” aldus Viljoen.

Luidens ’n verslag van die Departement van Energie het die rand tussen 2 en 29 November 2012 gemiddeld teen R8,8252 teenoor die dollar verhandel. Die gemiddelde rand-dollar-wisselkoers vir die vorige bepalende tydperk vir die brandstofprys was R8,6479.

 Aandeel
Die rand het weens die onrus verswak en volgens die departement het dít onderskeidelik 13,54c per liter en 14,74c per liter tot die petrol- en dieselprys bygedra. Dié verhogings is teengewerk deur die daling in die internasionale olieprys.

Viljoen sê die internasionale olieprys het die afgelope maand gedaal weens die politieke onsekerheid in Amerika, wat tot ’n groter voorraad op die internasionale mark gelei het. Die probleme in die Europese ekonomie het ook tot die laer prys bygedra.

Nóg ’n faktor wat tot die laer daling in die brandstofprys gelei het, is die klein- en groothandelmarges wat die departement ingestel het.

Maree beskryf die daling as ’n “welkome klein verligting, maar dit is nie genoeg nie.” Hy sê die meerderheid boere in die somerreënstreke het reeds hul gewasse geplant. In Noordwes het min reën nog geval, wat beteken dat boere in dié provinsie meestal in Desember sal plant en dus onder dié laer brandstofprysverlaging gebuk sal gaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.3%
Rand - Pond
19.21
+0.6%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,629.27
0.0%
Silwer
18.19
-1.1%
Palladium
2,081.50
+0.3%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,685
-1.6%
Alle aandele
63,027
-1.6%
Hulpbronne 10
56,739
-0.5%
Industriële 25
77,733
-1.9%
Finansiële 15
13,961
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot