AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Ons bóér daar’: Tydlyn van mynplan by Swellendam ‘klop nie’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
KOMMER OOR WATERBRONNE. Die beoogde mynbedrywighede aangrensend tot die Sonderendrivier kan tot besoedeling van waterbronne in die streek lei. Die Sonderendrivier is ’n voedingsrivier van die Breërivier (bo), en enige vorm van besoedeling sal albei riviere laer af raak.
KOMMER OOR WATERBRONNE. Die beoogde mynbedrywighede aangrensend tot die Sonderendrivier kan tot besoedeling van waterbronne in die streek lei. Die Sonderendrivier is ’n voedingsrivier van die Breërivier (bo), en enige vorm van besoedeling sal albei riviere laer af raak.

Die aansoek om prospekteerregte van ’n mynmaatskappy wat mangaan en vanadium op plase in die suidelike Overberg wil ontgin, het met rasse skrede gevorder. Dit kom te midde van bewerings van gebrekkige kommunikasie in die konsultasieproses met die gemeenskap wat daardeur geraak sal word.

Western Cape Minerals (WCM) se omvangsverslag is teen middel Augustus deur die departement van minerale hulpbronne en energie goedgekeur. Dit beteken die maatskappy kan nou begin met fisieke inspeksies, ondanks die feit dat van die boere wie se grond vir prospektering geoormerk is, nie vooraf kennis gedra het van die aansoek nie.

Die bekommerde boere het min beweegruimte om die soektog na minerale op hul grond te keer omdat die staat die reg hou op Suid-Afrika se ondergrondse hulpbronne.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.40
+0.0%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
958.24
-1.0%
Palladium
1,417.42
+0.8%
Goud
1,964.98
-0.4%
Silwer
23.17
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,460
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot